Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyala Hill

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Christine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantasties, skoon, asemrowend mooi en vriendelike diens. Waar begin ek met hierdie pragtige stukkie paradys? Ons verblyf vanaf 14 tot 16 September 2024 was uit die boonste rakke! Niks moeite of koste met die interieur en die verblyf is ontsien nie. Die plek is net 'n wow! Die gasheer vir die naweek en sy diens en vriendelikheid was voortreflik. Ook Corlee, die eienaar, was behulpsaam en baie vriendelik. Die twee verskillende braai kuier areas was fantasties en so mooi. Vandaar kon ons die leeus se gebrul saam met die jakkals se tjank en die hiëna se lag hoor. Die uitsig vanaf die dek by die swembad is nimmereindigend. Die hele bosveld lê voor jou oop. Die meubels en stoele was gemaklik en van kwaliteit. Dit was 'n heerlike wegbreek vir ons as familie. Ek sal Nyala Hill sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sian L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Incredible, peaceful, luxurious. Lovely facilities and incredible view, very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekkerste huis in die Bosveld. Stunning huis in die bos, baie netjies. Als is gemaklik en goed toegerus. Het die buite kuier areas vreeslik baie geniet. Ongelooflike mooi uitsig en the host is fantasties en baie behulpsaam. Baie vriendelike staf. Sal definitief weer kom. Al wat kort is stoele op elke balkon en om die dek by die swembad. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Hout was 'n probleem en ek moes ry om nog hout te gaan koop. Verblyf was baie lekker. Die plek was skoon en baie gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Baie luuks! Die huis is pragtig en ruim. Lieflike uitsig oor die bosveld. Die tuin is mooi en daar is twee boma areas apart van die huis, half weg gesteek in die bos. Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Lekker lang naweek wegbreek. Behalwe vir hoofhek kode uitdagings. Reelings rondom hekkode met "arrival" en "departure" kan opgeskerp word. Verder baie lekker gekuier met gesin. Remember en Thomas altyd beskikbaar met hulp en inligting.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lauren V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Lekker Bosveld wegbreek net buite Pretoria. Nyala Hill is die perfekte plek om af te skakel en te ontspan. Die huis is goed uitgerus (behalwe vir die tekort aan 'n toeknyprooster). Die opsigter was ook baie behulpsaam en vriendelik. Die waterpomp het probleme veroorsaak tydens ons besoek wat stort moeilik gemaak het, maar dit word volgens die opsigter aangespreek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Merle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Aug 2024

Looks stately with disappointments in areas that matter. The views are breathtaking. The general plumbing in the bathrooms has not been maintained. Water was cold on occasions. The pressure in the baths was non-existent. The bidet tap did not work. It looks aesthetically pleasing and stately. It's tired. The main bedroom door onto the verandah could not close properly. I found no flexibility on check-in or check-out times. The guy staying on the property lit the indoor braai for us while we left for a game drive and asked for a tip. The meet and greet with him was fine. The place needs more care in upkeep and cleanliness, with soaps, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Quinton
Nyala Hill
Thank you for your feedback. Please note that plumbing and geysers have been upgraded in the bathrooms. Watermarks and filters have been serviced, which will fix the pressure problem. We also made some changes based on your other feedback.

Henriette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Loved every moment! What an awesome stay! Highly recommendable. This was the most amazing holiday ever with my young adults. Loved every moment. Very clean, spacious, friendly staff! Pity that the swimming pool was not heated because we would have used it more (we had a few cool days) and it was advertised as a heated pool. The indoor fireplace didn't have gas, so that was also a pity. Other than that, awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Quinton Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Welgedacht Plaas Erfdeel 30, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbb5ee1b5b835a5e52d19847f32a9de3847b472b3eefa5149eb33c4f6a2af0c111f464b4fcd431d09ca4d8db7abbad6d9645?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 8) 28 5 1 5 R628 Welgedacht Farm Portion 30 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.48902102822 28.464803638603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang