Nyalaland Safari Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 53 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R33, Plaas 203 KR, Modimolle (Nylstroom), 0560, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nyalaland Safari Lodge is op 'n wildsplaas in die Waterberge net 40 km vanaf Modimolle (Nylstroom) en bied selfsorgverblyf vir vriende, families en groepe.
Die verblyf beskik oor 'n chalet vir 2 gaste, 'n ruim huis vir 16 gaste of 'n huis vir 19 gaste. Een van die huise het 'n kuierarea wat vir funksies, konferensies, troues of partytjies gebruik kan word. Die eenhede het dubbelbeddens, stapelbeddens of enkelbeddens, en privaat badkamers met storte, baddens en toilette. Elke eenheid het 'n privaat kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n eetarea. Etes kan op versoek vir groepe van meer as 10 gaste voorsien word.
Die lodge het 'n gemeenskaplike pooltafel, buiteswembad, visvang- en roeigeleenthede en stap- en fietsryroetes. Wildritte is beskikbaar en gaste kan verskeie voëlspesies, kameelperde, sebras, koedoes en njalas sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rickus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Langs die R33, Plaas 203 KR, Modimolle (Nylstroom), 0560, Limpopo
- Gaste dink Nyalaland Safari Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Mookgopong Naboomspruit Waterberg Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 53 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R33, Plaas 203 KR, Modimolle (Nylstroom), 0560, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang