OakHaven
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Surine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 74
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Erika V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Elzaira D - Jun 2024
Algehele gradering
Lieflik en stil.
OakHaven se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Elzaira. Was lekker om jou te ontmoet. Hoop ons sien gou weer, mooi bly.
Groete
Surine
Petrus L - Jun 2024
Algehele gradering
Perfectly neat and restful comfortable.
Dag W - Mei 2024
Algehele gradering
Ek het eintlik maar net oorgeslaap. Dit was lekker stil daar en tog sentraal geleë.
OakHaven se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en ook die wenk oor die sap in die yskas. Mooi bly en veilige kilos op daardie fiets.
Groete
Pierre & Surine
Wiaan B - Mei 2024
Algehele gradering
Kort maar lekker.
OakHaven se terugvoer
Baie dankie, Wiaan, vir die terugvoer. Mooi bly.
Groete,
Pierre & Surine
Marie B - Feb 2024
Algehele gradering
Dankie vir pragtige en heerlike verblyf wat ons op die nippertjie moes soek.
OakHaven se terugvoer
Baie dankie Marie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om jou te ontmoet en by ons te hê. Hoop ons paaie kruis weer vir 'n langer kuier. Mooi bly.
Ben L - Jan 2024
Algehele gradering
Perfek.
OakHaven se terugvoer
Baie dankie, altyd lekker om te hoor ons gaste is gelukkig met wat hul gekry het. Hoop ons paaie kruis weer eendag. Mooi bly.
Lionel H - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende oornag verblyf.
OakHaven se terugvoer
Baie dankie Lionel vir die terugvoer. Baie bly om te hoor jul was gelukkig met jul verblyf. Was lekker om jul weer te sien. Mooi loop.
Groete
Pierre & Surine
Laetitia M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en sal altyd weer terug gaan.
OakHaven se terugvoer
Baie dankie Laetitia vir die positiewe terugvoer dit word opreg waardeer. Dit was n plesier om te help waar ons kon. Mooi loop
Groete
Pierre & Surine
Francis L - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties!
OakHaven se terugvoer
Baie dankie vir dié positiewe terugvoer. Lekker om te hoor ons gaste is gelukkig en tevrede met wat hul gekry het. Mooi bly
Iggie E - Sep 2023
Algehele gradering
Ideale rusplek vir die lang pad.
Adele G - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik, knus, met alle geriewe vir goeie tarief.
OakHaven se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Altyd lekker om te hoor ons gaste is gelukkig met wat hul gekry het. Hoop ons sien jul weer in die toekoms vir n lekker sonskyn Ceres kuier. Mooi loop!
Groete
Pierre & Surine
Annamarie G - Jul 2023
Algehele gradering
Will stay at OakHaven again.
OakHaven se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer. Was lekker om jul te ontmoet. Sien uit na julle volgende kuier. Mooi loop.
Groete,
Pierre & Surine
Evelyn A - Jul 2023
Algehele gradering
It was so clean and welcoming, awesome hosts.
OakHaven se terugvoer
Thank you so much for this wonderful feedback. We would love to have you back. Was so nice meeting you. Keep well.
Regards
Pierre and Surine
Jahrelle H - Jun 2023
Algehele gradering
Overnight on a very long and hard work drive.
OakHaven se terugvoer
Hi Jahrelle, thank you so much for the review. I'm glad to hear that you were satisfied with your room during your overnight stay with us.
Regards
Pierre & Surine
Elouise H - Aug 2022
Algehele gradering
Besigheidsreis, benodig net 'n goeie nagrus.
OakHaven se terugvoer
Baie dankie Elouise was lekker om jou te ontmoet en by ons te hê. Jy voel al klaar soos famlie. Sien uit na jou vlg kuier.
Groete
Pierre & Surine
Herholdt J - Nov 2022
Algehele gradering
Knus netjiese enkelkamer.
OakHaven se terugvoer
Beste Herholdt
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is lekker om te hoor dat ons gaste gelukkig is met wat hul kry. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ek hoop ons sien jou volgende jaar weer. Mooi loop.
Groete
Pierre & Surine
Rita S - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
OakHaven se terugvoer
Baie dankie Rita, vir die wonderlike terugvoer van ons plekkie. Dit was heerlik om jul by ons te hê. Sien uit na jul volgende kuier.
Groete
Pierre en Surine
Johan Roedolph L - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige en netjiese verblyf in die hartjie van die Ceres vallei, gepaard met 'n vriendelike gasheer en gasvrou wat die verblyf daar soveel meer spesiaal maak. 'n Lekker "leef" eenheid met soveel karakter en hart. Ons beveel die plekkie beslis aan.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang