Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakhurst Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 49 resensies vir Oakhurst Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Christel S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S

Aangenaam sal weer kies vir oornag bestemming.

Aangename verblyfervaring.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons probeer ons bes om dit vir elke gas 'n goeie ervaring te maak by ons. Groete

Oakhurst Gastehuis
Yolanda Meissenheimer M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda Meissenheimer M

Rustig, pragtige plek en lieflike mense.

Die huisie is skoon en ruim. Ons het heerlik gebly. Dis in die dorp geleë, stapafstand van winkels. Die mense is vriendelik. Ons het heerlik gebly. Ek sal op geen ander plek bly as ek in Riversdal kom nie.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so opgewonde om te hoor dat julle tevrede is met ons gastehuis. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Taryn

Oakhurst Gastehuis
Yolande V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Presies wat ons nodig gehad het en die elektriese kombers was heerlik op so 'n koue aand!

Skoon en netjies! Kon nie vir beter vra. Was net een aand se verblyf, wens ons kon langer bly. Was veral ingenome met die parkering agter 'n geslote hek.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons hoop om julle weer te sien.

Oakhurst Gastehuis
Willem V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Gaan uit hulle pad om besoekers te akkommodeer.

Baie goeie waarde vir geld.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Ons span is opgewonde om te hoor dat jy ons moeite waardeer om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ons hoop om jou binnekort weer te sien vir nog 'n aangename ervaring!

Oakhurst Gastehuis
Tertia V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V

Everything we need. Great place to stay.

Super comfortable. Room was lively and spacious. Was everything we needed.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Thank you for taking the time to review our guesthouse! We are so happy to hear that you enjoyed your stay.

Oakhurst Gastehuis
Chantel H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel H

Great accommodation!

We enjoyed our stay at this accommodation. It provided lovely peace and quiet, exactly what we needed. Definitely returning when in the province again!

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Thank you for your lovely review! We hope to see you again soon.

Oakhurst Gastehuis
Aronda B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aronda B

Vriendelike diens.

Veilig, netjies, lekker gekuier.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Taryn Schonken

Oakhurst Gastehuis
Yolanda Meissenheimer M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda Meissenheimer M

Ek sal nooit op 'n ander plekkie bly as by Oakhurst nie.

Dis skoon, ruim, lieflike mense en sommer net 'n lekker plek. En dan is Riversdal 'n lieflike dorpie daarby!

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is vreeslik bly om te hoor dat julle julle tydjie by ons geniet het.
Groete - Taryn

Oakhurst Gastehuis
Heine M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heine M

Baie gemaklik en lekker sentraal.

Baie gemaklike en-suite kamer, yskas handig gewees.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Dit maak ons opgewonde om te hoor dat ons gaste hulle tyd by ons geniet het. Ons hoop om julle weer te sien.

- Groete, Taryn Schonken

Oakhurst Gastehuis
Vicki L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki L

Safe, clean and friendly.

Place was neat and clean - felt very safe, check-in was fast and friendly.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Good day,
Thank you for your feedback! We are so happy to hear that you had a positive experience at Oakhurst Guesthouse. We hope to see you again soon. Kind regards, Taryn Schonken

Oakhurst Gastehuis
Elmo S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo S

Baie lekker. Privaat en baie netjies. Ons sal definitief terugkom.

Waarde vir geld. Defnitief.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Groete - Taryn

Oakhurst Gastehuis
Christa G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G

Baie lekker oornag in 'n goed toegeruste selfsorgeenheid.

Pragtige gastehuis/selfsorg in 'n mooi tuin. Ek sal weer daar tuisgaan.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is bly om te hoor jy het jou tydjie by ons geniet. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Groete - Taryn Schonken

Oakhurst Gastehuis
Mia H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia H

Rugbytoer.

Gemaklike waarde vir geld.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete. Taryn

Oakhurst Gastehuis
Yolanda Meissenheimer M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda Meissenheimer M

Die kamer was netjies en skoon, die mense vriendelik, die hele plek was lieflik. Ek sal beslis weer daar bly. Het ongelukkig nie daar geëet nie, so weet nie hoe die etes is nie, maar die plekkie is pragtig en veilig.

Sien sterre.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer! Ons is bly om the hoor dat jy jou tydjie by ons geniet het.

- Groete, Taryn Schonken

Oakhurst Gastehuis
Jolene C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene C

Ontspanning op sy beste.

Beste 3 nagte se verblyf in 'n lang tyd. My kamer het nie lugversorger gehad nie, maar dakwaaier was meer as voldoende. Daar is wel kamers met lugversorger, vra net. Lieflike swembad om te ontspan in die hitte. Lieflike groot tuin. Werklik baie mooi en vriendelike diens.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly jy het jou tyd by ons geniet. Uit al ons kamers by die gastehuis is daar slegs 1 kamer wat nie 'n lugversorger het nie. Dit is ongelukkig omdat die kamer nie geskik is om die buitenste eenheid van die lugversorger te hê nie.

Groete

Oakhurst Gastehuis
Lynne B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne B

Clean and polite and professional hosts.

One of the best-equipped B&Bs I have ever been to. Modern and extremely well laid out and tastefully furnished.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Thank you very much for the wonderful feedback. We are very happy to hear that you enjoyed your stay. We hope to see you again.
Kind regards,
Taryn Schonken

Oakhurst Gastehuis
Chesney P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chesney P

Enjoyable.

It was relaxing and refreshing. Oakhurst Guest House offers a quiet environment but is close enough to shops, restaurants, and the national road for easy access. The hospital is within 200m, if needed. We enjoyed our short stay and will return!

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Thank you for your lovely review! Hope to see you again soon.

Oakhurst Gastehuis
Tanya V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V

Fantasties.

Baie vriendelik en netjiese plek.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet.

Oakhurst Gastehuis
Egmont H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Egmont H

Ons verblyf was aangenaamen, alles wat ons benodig het, was byderhand.

Ons akkommodasie was ongevraag opgedateer van 'n kamer na 'n selfsorg-eenheid sonder dat ons meer moes betaal. Dit was baie bedagsaam aangesien die trappe na die kamer vir ons 'n uitdaging sou wees. Ons voertuig kon veilig onderdak geparkeer word.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

baie dankie vir die positiewe terugvoer.Dankie dat julle sulke aangename gaste was. groete

Oakhurst Gastehuis
Wilfred M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wilfred M

Kuier was ok, die plek nie in goeie toestand. Tuin is verwaarloos en gras nie gesny. Skep nie goeie indruk.

Soos bo, onderhoud swak en gras lank.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Wilfred, ons is baie jammer om te hoor van julle negatiewe ervaring by Oakhurst Gastehuis. Ons sal dit waardeer indien julle vir ons op ons eie e-pos kontak met voorstelle ter verbetering van onderhoud, tuin uitleg, algemene indruk. Ons sal graag die produk wat ons aan ons gaste lewer wil verbeter. By voorbaat dank en groete.

Oakhurst Gastehuis
Amanda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Pragtige en rustige gastehuis.

Kan hierdie gastehuis baie sterk aanbeveel. Pragtige tuin en baie netjiese gastehuis. Baie vriendelike ontvangs gehad.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Amanda. Ons is bly dat julle die gastehuis, tuin en diens geniet het.

Oakhurst Gastehuis
Blaine V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blaine V

Friendly staff, great location. Best pool!

A beautiful old building, with an amazing garden and swimming pool. I was very happy with my 2nights stay there. Served with a delicious breakfast in the mornings.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Thank you very much. Hope to see you again.
Regards,
Samantha

Oakhurst Gastehuis
Marinice J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinice J

Baie netjies, ruim vertrekke, veilig en baie mooi tuin.

Baie netjies, ruim vertrekke, veilig en baie mooi tuin. Maklik om te vind en lekker ontbyt.

Elsa J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa J

Lovely, peaceful stay!

The unit had everything I needed and was very clean. I loved the garden. Safe parking for the cars. I will definitely book at Oakhurst Guest House again.

Claudette S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette S

Beautiful, clean little cottages and due to extreme hot weather, pool was a bonus.

We had a lovely stay at Oakhurst, beautiful, clean and neat little cottages, the garden is beautifully kept and I like the idea that each cottage had their own braai area. The staff was very friendly / polite and made our stay enjoyable, due to the extreme hot weather, 42 degrees, the beautifully kept pool was a bonus as well as the aircon in the chalet. Oakhurst comes highly recommended.

Patricia J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia J

Was aangenaam. Die warm ontvangs en die rustigheid was 100% die beste keuse ooit.

Kan dalk 'n aparte toilet aanskaf, is moeilik as een persoon in die badkamer is en ander een behoefte vir toiletgebruik het.

Noreen W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noreen W

Convenient stopover.

TV service was very poor bearing in mind there is nothing to do in Riversdale.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Thank you for posting a review on our accommodation. We have found that the T.V. package we are currently using, stream most of our guests preferred channels . We hope that you re-visit
Riversdale and our accommodation.

Oakhurst Gastehuis
Rista B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rista B

Dit was stil en rustig.

Die tuin is pragtig. Huisies is lekker privaat.

Adriaan En Annalie O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan En Annalie O

Netjiese, ruim kamer in 'n pragtige tuin.

Ons is vriendelik ontvang, parkering was binne 'n sekuriteitsarea en onder dak, die kamer was ruim en netjies.

Lucius K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucius K

Baie gemaklik en skoon.

Baie lekker oornag en geriewe is baie skoon.

Kevin E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin E

3 star accommodation with helpful staff.

Was looking for a bed only for the night.

Rodney S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney S

Sal baie beslis dit gebruik op elke besoek aan Riversdale.

Gasheer was vriende en bedagsaam.

Euston D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Euston D

Fine, but should improve on Covid protocols.

Not any effort done regarding sanitising and health questionnaire.

Nico O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico O

Lieflike plek! Uitstekende diens.

Pragtige ou herehuis. Veilige parkering. Goeie diens.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Hoop om julle gou weer te sien .

Oakhurst Gastehuis
Natasha O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha O

We had a lovely time at Oakhurst Guest House.

Really a nice place to stay in Riversdale. A nice pool and park for the kids. The accommodation was up to standard. Really happy.

Mayrie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mayrie S

Goeie ligging & waarde vir geld

Baie hartlik ontvang, kamer was skoon & netjies. Pragtige tuin, heerlik oorgeslaap.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Mayrie. Dit was lekker om jou hier te hê.
Groete
Samantha

Oakhurst Gastehuis
Ruan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Rustig en gesellig.

Die gastehuis het alles wat nodig is vir die verblyf daar en is baie gerieflik.

Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Frank W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Frank W

Geen moeite vir gaste gedoen nie.

Dit voel of alles te veel moeite is vir die tannies wat daar werk. Voel of jy as gas inbraak maak op hulle tyd.

Oakhurst Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Frank,

Ek is baie jammer om te lees dat u 'n baie negatiewe ondervinding gehad het by Oakhurst Gastehuis.

Die dame wat aan diens was daardie naweek kry normaalweg baie goeie terugvoering oor diens. Ons neem u kritiek baie ernstig op en hanteer dit met die personeel.

Groete,
Oakhurst Gasthuis

Oakhurst Gastehuis
Jan F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan F

Pragtige ou huis met lieflike atmosfeer.

Ons het die verblyf geniet, heerlik geslaap en lekker ontbyt gehad.

Willem S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Gerieflik geleë en goeie parkering.

Baie gasvry, doen moeite om jou tuis te laat voel. Plek is rustig, en ontspannend, gebruik van swembad, en bar-area.

Kobus V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Baie lekker verblyf met al die nodige geriewe.

Goed ingerigte kamers, lekker kuierplek by die kroeg. Mooi tuin en vriendelike hulpvaardige personeel.

Maurice And Lyn J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maurice And Lyn J

Service was very impressive.

Very comfortable. Very hospitable, and the breakfast was very good. My husband left his purse in the drawer. Was able to return an hour later and found it at the front desk waiting for us. Many thanks.

Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Deon R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R

Die gastehuis het ons verwagtinge oortref!

Skitterende fasiliteite, ongelooflik netjies en veilig. Kliëntediens was puik en ek kan geen kritiek op enigiets lewer nie.

Joanita G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanita G

100% plus. Regtig waarde vir jou geld.

Baie goed. Rustige omgewing en veilig. Regtig aan te bevele.

Heather O - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather O

Very nice!

The breakfast was amazing and the staff very friendly!

Maria S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria S

Baie lekker, aangename verblyf.

Kamers mooi skoon en netjies, ontbyt goed en keurig voorberei, en personeel vriendelik en hulpvaardig.

Danie S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Die fasiliteit word baie goed onderhou.

Daar was gasvryheid, vriendelikheid en warmte. Die fasiliteite was baie goed, skoon en mooi met 'n paar ektras in die eerlikheidskroeg, stoep, groot tuin en veilige parkering onderdak. Goeie waarde vir geld!

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat 6, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMzg3MDViLTk4Y2EtNGJlNy1iNTA4LTc5OGQxZGUyMzZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 6 Moodie street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.092510952332 21.255205571651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang