Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakhurst Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat 6, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ervaar tradisionele plattelandse gasvryheid op sy beste!

Bederf jouself met ons goed-ingerigte kamers op die eerste vloer van die elegante meenthuis, of bly in een van ons ruim selfsorg-tuinwoonstelle waar die aandag wat ons aan detail gee vir jou 'n rustige tydjie sal verseker. Hier kan jy die pragtige uitsigte op die berge geniet.

Die stil ontspanne atmosfeer van die herehuis is ideaal vir die sakereisiger. Die standaardkamers in die gastehuis maak van sonkrag gebruik en dus sal gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie. Daar is 'n veilige speelarea/klimraam in ons tuin en 'n omheinde swembad wat van Oakhurst die ideale gesinswegbreek maak.

Elkeen van ons ruim kamers het lugversorging, 'n bad of stort, TV met M-Net en sekere DStv-kanale, 'n tee-skinkbord, yskas en 'n elektroniese kluis.

Ander geriewe sluit 'n swembad, dameskroeg, binne- en buite-braaigeriewe, kinderspeelplek, veilige, privaat parkeerplek op die perseel en krediet/debietkaartfasiliteite in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Christel S
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam sal weer kies vir oornag bestemming. Aangename verblyfervaring.
Nov 2023
Yolanda Meissenheimer M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, pragtige plek en lieflike mense. Die huisie is skoon en ruim. Ons het heerlik gebly. Dis in die dorp geleë, stapafstand van winkels. Die mense...
Sien meer
Aug 2023
Yolande V
Gesin met tieners
5.0
Presies wat ons nodig gehad het en die elektriese kombers was heerlik op so 'n koue aand! Skoon en netjies! Kon nie vir beter vra. Was net een aand se...
Sien meer
Jul 2023
Aronda B
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens. Veilig, netjies, lekker gekuier.
Jul 2023
Yolanda Meissenheimer M
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal nooit op 'n ander plekkie bly as by Oakhurst nie. Dis skoon, ruim, lieflike mense en sommer net 'n lekker plek. En dan is Riversdal 'n lieflike...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Moodie-straat 6, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oakhurst Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat 6, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMzg3MDViLTk4Y2EtNGJlNy1iNTA4LTc5OGQxZGUyMzZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 6 Moodie street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.092510952332 21.255205571651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang