Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oasis Shanti Backpackers

Rugsakreisigerslosies

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 70 resensies vir Oasis Shanti Backpackers
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Charmaine M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Baie gerieflik en netjies.

Die verblyf was baie netjies, veilige parkeerarea en die verblyf was aangenaam. Die WiFi-konneksie wat verskaf was, was baie swak. Ek kon nie eens 'n basiese konneksie maak om nuusupdates te kontroleer nie. Maar ek is nog steeds dankbaar vir alles wat tot ons beskikking was. Sal weer van die verblyf gebruik of dit aanbeveel. Dankie.

Nicolette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette L

Ok.

Clean, has all you need.

George V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V

Rustig en ontspanne.

Ek en my gesin het baie lekker gebly, saam met my kleinkind.

Belinda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda S

We had a comfortable stay.

Our accommodation suited our needs, and we had a comfortable stay.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Douglas S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas S

Quick overnight stop in Oudtshoorn.

Basic accommodation at a good price.

Stephan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Vinnig en kort.

Net 'n slaapplek gesoek vir die 1/2 marathon in De Rust.

Tamara X - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara X

The place was neat, clean.

It was nice to be there because this place has got everything.

Amanda B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda B

Baie gerieflik, netjies en skoon.

Baie lekker gebly en geslaap - die bed se matras is uit die boonste rakke. Die plek is baie netjies en skoon.

Maritha B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha B

Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Goeie keuse vir 'n sakpas-oorslaap.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, en het ons laat tuis voel. Hierdie is definitief 'n goeie keuse vir 'n sakpas-oorslaap.

Rodney K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rodney K

Nice stay.

Thank you for accommodating us at such a late stage.

Hanette S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hanette S

Lekker gekuier, kort net 'n bietjie TLC.

Ons het 'n kamer gesoek vir die KKNK, maar dis amper uit die dorp uit. Ons het die familiekamer gehad vir 2 nagte, ons is gewoond aan kamp en min, maar die plekkie kort 'n bietjie TLC, die beddens en kussings is glad nie gemaklik nie en squeak. Daar was ook 'n swart krulhaar op my kussing, matte was ook nie baie skoon nie. Toe ek my bedkassie se laai oopmaak, lê daar 2 pakkies kondome. Wat as kinders daarop afkom? Maar verder was die gasvrou baie oulik en vriendelik.

Michelle B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Beste keuse ooit.

Alle geriewe tot jou beskikking - tot 'n strykyster as jou hemp 'n bietjie gedruk het in jou tas.

Alta S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S

Gerieflik.

Baie skoon en netjies, eienaar vriendelik. Elke kamer het sy eie badkamer en toilet wat baie goed is.

Patt F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patt F

Comfortable and clean.

Nice place to stay for the festival.

Jan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Heerlik buite onder koelte boom, by lekker braai.

Daar is baie lekker koelte boom voor karavaan. Kan reg voor karavaan braai. Buite stort is heerlik.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Mandy P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy P

Our stayover was exactly what we needed, a safe and clean place to stop for the night with young children.

Easy to book, clean facilities and friendly service.

Irene H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene H

Ons het net 1 nag oorgeslaap. Maar dit was lekke.

Soos ek sê ons het 1 nag oorgeslaap. Was bietjie skrikkerig vir die buurt maar is maar gewoond aan niemand sien en laat op straat nie. Kan nie verder kla oor iets ernstig nie.

Zaan R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zaan R

Plesierige kuier.

Baie oulike karavaan wat prettig opgedoen is. Daar was probleme met kragonderbrekings wat buite die eienaars se beheer was, maar hulle het alles gedoen om uit te help waar hulle kon. Baie goeie kuier gewees.

Neil Y - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil Y

Pleasant.

Hot water pressure in shower needs fixing.

Corrie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie M

Dit was een lekker kuier en slaap daar, waarde vir geld.

Baie lekker plek en netjies om te bly, waarde vir my geld gewees.

Lenie G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie G

Pragtig en regte oase. Mooi braaiplekkie en kuierareas.

Vriendelike diens, skoon kamers en lieflike rusareas. Dankie!

Michell H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell H

Gemaklik.

Dit is baie gemaklik en naby die dorp en veilig.

Marirtjie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marirtjie V

Veilig, rustig, waarde vir jou geld, vriendelik en hulpvaardig.

Regte tuisvoel-akkommodasie naby alle besighede geleë.

Riva J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riva J

Hulle sien my beslis weer.

Vriendelike en behulpsame ontvangs. Alhoewel ek vrou-alleen in die huis geslaap het, het ek nie vir 'n enkele oomblik onveilig gevoel nie. Baie netjies.

Jacobus H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus H

Groot kamer vir drie persone. Deel badkamer/toilette/kombuis met ander gaste. Geen probleme nie.

Lekker swembad. Groot kombuis, goed toegerus.

Trudie C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Trudie C

Ons het baie lekker geslaap.

Ons het baie lekker geslaap, net jammer dat ons elke keer in koue water moes stort a.g.v tydreëlaar op geiser wat net een maal per dag aanskakel.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Derrick A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick A

Lekker plek om te bly, sal weer daar bly.

Dankie vir die beste ervaring by Oasis Shanti, asook die vriendelikste mense wat ons ook gehelp het.

Lilani F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilani F

Baie beïndruk met die opset.

Die plekkie is baie oulik en goed ingerig.

Richard L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard L

Lekker!

Goed verwelkom, alles was netjies en soos dit op foto's was en beskryf was, net beter!

Genice S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genice S

Lovely!

Beautiful place, friendly people, springbuck grazing on your lawn, reasonable prices. A must!

Nico Z - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico Z

Dit was aangenaam.

Ontvangs was goed en gemaklik. Betalings reëlings was maklik. Plek is skoon en netjies en die kamergeriewe was netjies. Ons het heerlik gekuier en aangename mense ontmoet.

Chantelle D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle D

Als wat ons nodig gehad het, goed voorsien aan ons behoeftes.

Geen probleme, wonderlike mense, rustig, vriendelik. Stort se druk was verskriklik laag, maar verder geen probleme lekker gebly.

Lorimer C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorimer C

I enjoyed spending a few nights at Oasis Shanti.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek het ons paar aande by Oasis Shanti geniet.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Timothy M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy M

Asemrowend.

Was baie aangenaam, daar was net 'n groep wat baie lawaai gemaak het.

Helena V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

Dit was gerieflik, skoon en daar was alles wat ons nodig gehad het en 'n vriendelike ontvangsdame.

Alles was 5-ster en ons was baie tevrede.

John B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Uitstekend.

Ek sal langer daar moet bly om regtig insig te kan gee.

Danie S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Dit was baie lekker gewees.

Toe ons daar aankom was die bestuurder baie vriendelik en alles was reg gewees. Al die personeel was baie vriendelik en altyd behulpsaam. Hulle het ons afslag koupons gegee en gesê wat ons alles in die omgewing kan doen, waar om te gaan eet ens. Sal dit vir almal aanbeveel en hulle pryse is ongelooflik goedkoop. Net een probleem: bestuurder wou my nie toestemming gee om 'n wit malva te steel nie. Maar uitstekende diens, geriewe en personeel. Gaan so voort en sien julle binnekort weer. Baie dankie vir uitstekende verblyf en diens.

Visser P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Visser P

Gerieflik en bekostigbaar.

Oasis Shanti is ver genoeg van die middedorp om rustig te verkeer tog naby genoeg om dorp toe te skiet vir ietsie gou-gou. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Sal dit definitief weer besoek as ek in die omgewing moet oorslaap of kuier.

Elna L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna L

Baie netjies en veilig.

Die kamer was baie netjies, maar hoop daar word 'n verbetering gedoen met stortvloer.

Lizelle D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Wonderlike tyd saam met familie en vriende.

Sterk aanbeveel aan ander wat reis. Ligging is perfek en veilig.

Pieter K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter K

Omdat dit 'n backpackers is, was dit soms raserig, maar dis te verstane.

Baie netjies, veilige parkering en baie vriendelike dame by ontvangs.

Melanie F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie F

Bekostigbaar, gemaklik, goeie ligging.

Ons gesin het vir 3 aande in die gesinskamer gebly. Die kamer was ruim en baie netjies. Ons is baie vriendelik ontvang en die dame aan diens was baie behulpsaam met informasie oor dinge om te doen in die omgewing. Die badkamers was skoon. Kombuis is bietjie oud maar tog netjies. Ons kon ook lekker braai. Ons het gebruik gemaak van die afslagkoepons wat hulle vir ons gegee het vir die Kangogrotte en ook vir een van die volstruisplase. Sal dit definitief aanbeveel.

Natasha V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha V

Very clean and tidy.

A little uncomfortable as stoop light was left on all night, curtains were not dark enough to prevent light for lighting up the room, nor could we find a switch to switch it off. Room very stuffy. Ceiling fan of very little use. When these were mentioned to reception it was really very welcomed.

Sunet D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sunet D

Kamer baie beknop, yskas baie raserig en verstoor rus, ander gaste pla gedurende die nag - uiters sleg geslaap, kon nie gou genoeg wegkom.

Gaste wat wou inboek het ons 03:20 wakker geklop - as hekke van perseel saans gesluit word en duidelike kennisgewings van inboektye op hek aangebring word sal dit nie 'n probleem wees nie en sal voertuie en gaste veiliger wees. Yskas uiters raserig en het saam met ander gaste se geraas ons sleg uit die slaap gehou en die hele doel van die oorbly tot niet gemaak- ons wou uitgerus die laaste skof huis toe aanpak. As ek geweet het wat ek nou weet het ek die geld gespaar en deurgery huis toe.

Jeremy O - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy O

My keuse om Oasis Shanti te gebruik was perfek en ideaal.

Vreedsaam en rustige verblyf, ek sal beslis weer bespreek! Ons was beïndruk.

Eugene J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene J

Dit was gasvry en baie ontspanne gewees.

Die mense is baie gasvry en vriendelik. Hulle laat jou sommer van die begin af tuisvoel. Dis 'n lekker wegbreek van die stadslewe af en om die rustigheid te ervaar. Dankie.

Buks M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks M

Dit was fantasties soos die vorige keer.

Alles was baie goed en die diens was puik.

Anita A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita A

Rustige vakansie-atmosfeer.

Rustige, veilige atmosfeer vir enkellopende ouers met klein kinders op vakansie. Gemaklik naby dorp.

Gerhard C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C

Dit was 'n baie aangename ervaring.

Ons het Oudtshoorn besoek vir die KKNK en kon nie vir beter geriewe of diens gevra het nie. Ek sal dit hoogstens aanbeveel.

Juan O - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan O

Wat n belewenis!

Sien die sterre.

Louise B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise B

Gerieflike fasiliteite.

Ons het baie lekker gekuier. Baie dankie.

Juanita M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita M

Omgewing onveilig om bedags en saans na dorp te kan stap.

Personeel vriendelik. Kon nie stap nie - onveilig.

Helie J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helie J

Was gemaklik, ontspanne en heerlik om met ons gasheer te kuier.

Plek is so netjies en lekker weg van gewoel, maar naby aan alles. Sal definitief weer gaan.

Sonja G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G

Baie lekker gebly.

Ons was ook baie lekker ontvang deur Ryno, wat baie behulpsaam was.

Ralph V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph V

Dit was baie lekker by Oasis en die mense was baie vriendelik.

Oudtshoorn is 'n baie lekker plek, met baie geskiedenis en lekker dinge om te beleef.

Rodney K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rodney K

Adequate for the money spent.

Thanks to the friendly staff and fellow patrons who made the time memorable.

Martin B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B

'n Goeie opsie vir oornagverblyf

Vriendelike ontvangs, personeel baie behulpsaam. Skoon en gerieflik.

Yolande A - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande A

Good atmosphere, good people. Had a lot of fun.

Friendly, homely environment.

Amelia V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia V

As 'n groep met kinders in 'n slaapsaal, het ons die verblyf geniet.

Ons het ons een aand se verblyf geniet. Die bestuurder, Karen, was altyd vriendelik en behulpsaam en so ook die ander dames wat haar help. Ons het die swembad en braaigeriewe geniet. Als is basies, maar skoon. Baie lekker plekkie vir families. Wil net graag 'n voorstel maak dat hul ys en hout op die perseel aan gaste moet beskikbaar stel, veral in Desember wanneer dit warm is en almal benodig ys en al die gaste wil braai.

Carolin D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carolin D

Ons het ons 4 dae verblyf geniet. Dit was baie privaat omdat ons in die Alan kamer gewoon het wat losstaande was met eie stort. Die personeel is baie behulpsaam

Dit was baie privaat omdat ons in die Alan kamer gewoon het wat losstaande was met eie stort. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik.

Martie V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

Goeie bekostigbare verblyf.

Ons sal hulle weer gebruik.

Rodney K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney K

Great stay

Thank you to the management and staff for hosting us. You really exceeded our expectations . We will return.

Ansa. M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa. M

Vriendelike en behulpsame personeel.

Sien die sterre hieronder.

Christilene A - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christilene A

Old fashioned warm and friendly homestay

Although I could not take a shower because the hot water cylinder was faulty we had a wonderful, cosy and comfortable stay.

Judy M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy M

Great

See the stars below!

Sunet V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet V

Lekker!

Vir die prys was dit baie netjies en lekker - sal dit weer oorweeg!

Anne-marie V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anne-marie V

Ons het net 'n paar uur daar geslaap.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 3, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95b48f76741afa9ff93e6b2f59060ab11e9e7ae8bdb2223f0f86b6002c38d4826249abe608fd8e5caa009e9255478d5a4ac8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 3 Church Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.590013980966 22.212931894369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang