Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oasis Shanti Backpackers

Rugsakreisigerslosies

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Charmaine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflik en netjies. Die verblyf was baie netjies, veilige parkeerarea en die verblyf was aangenaam. Die WiFi-konneksie wat verskaf was, was baie swak. Ek kon nie eens 'n basiese konneksie maak om nuusupdates te kontroleer nie. Maar ek is nog steeds dankbaar vir alles wat tot ons beskikking was. Sal weer van die verblyf gebruik of dit aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ok. Clean, has all you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig en ontspanne. Ek en my gesin het baie lekker gebly, saam met my kleinkind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

We had a comfortable stay. Our accommodation suited our needs, and we had a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
1.6
Mrt 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Douglas S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Quick overnight stop in Oudtshoorn. Basic accommodation at a good price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Vinnig en kort. Net 'n slaapplek gesoek vir die 1/2 marathon in De Rust.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tamara X
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

The place was neat, clean. It was nice to be there because this place has got everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
1 nag
4.6
Des 2023

Baie gerieflik, netjies en skoon. Baie lekker gebly en geslaap - die bed se matras is uit die boonste rakke. Die plek is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maritha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Goeie keuse vir 'n sakpas-oorslaap. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, en het ons laat tuis voel. Hierdie is definitief 'n goeie keuse vir 'n sakpas-oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 3, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95b48f76741afa9ff93e6b2f59060ab11e9e7ae8bdb2223f0f86b6002c38d4826249abe608fd8e5caa009e9255478d5a4ac8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 3 Church Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.590013980966 22.212931894369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang