Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Bliss

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Angelique C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Spectacular. It was amazing. The hosts are outstanding, the cleanliness is amazing. The view was lovely. Absolutely nothing negative to say.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie baie aangenaam. Veilig sal verseker weer daar kom bly. Dankie D n V. Baie lekker gebly. Gasheer en -vrou uiters behulpsaam en aangenaam. Veilige omgewing kan oral stap. Sal verseker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Babette R
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Safe, neat, walking distance from everything you need! It was truly amazing! Everything was so clean and perfect, and on top of that, the hosts are extremely wonderful people who made sure our stay was nothing short of spectacular. Cannot wait to go back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Ocean Bliss
Hi Babette, Thanks for being such amazing guests. Hope to see you in the near future. Regards, Oceanbliss

Mathilda V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Absoluut uit die boonste rakke! Ons gaan beslis weer gaan. Wow, wow en wow! Ocean Bliss is absoluut topklas, 5-ster! Dit is 'n stukkie hemel op aarde en om alles te kroon is die eienaars fantastiese mense. Ons is verwelkom soos ou vriende en op die hande gedra. Ons kan skaars wag om weer te gaan. Baie dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Ocean Bliss
Hi Mathilda Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Ons waardeer julle netheid en sien uit om julle weer te verwelkom. Groete Dave en Vanessa

Christo D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Absoluut fantasies. By verre die beste selfsorg-eenheid waar ek al was. Fantastiese diens, buitengewone gasvryheid. Jy kry meer as wat verwag word. Perfek vir gesinne, paartjies of selfs besigheid. Ligging is perfek. Gaan verseker die ons bestemming maak op jaarlikse basis. Sal elke dag voorstel aan enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Ocean Bliss
Hi Christo Baie dankie vir die awesome resensie. Dit was 'n voorreg om jou en jou twee seuns as gaste te hê. Sien uit om jul weer te sien. Groete, David en Vanessa

Derick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Exceptional, relaxing. Booking at Ocean Bliss was the best decision we made. Our stay was amazing. Our hosts were warm, awesome people. The unit we booked was exceptional, clean, comfortable with beautiful views. Our hosts attended to all our requests timeously. The room extras were a nice surprise. We will definitely book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Joe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Beslis 'n top gehalte gastehuis. Perfek geleë. Uit en uit uitstekende gasvryheid deur die eienaars. Word beslis aanbeveel vir familie of besigheidspersoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Best place with the best views. Was the best experience. The room was lovely and the people were amazing. Highly recommend this to anyone who needs accommodation in Ballito.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Enjoyment in the details. Location, view and cost are the three best drawing points for this trip. The host, the friendliness and the details of the complimentary items made us feel like we were at a full-on hotel. We have been to a lot of places through LekkeSlaap but I can comfortably say that this is the best place we have ever been to and we will definitely be back, hopefully bringing better weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maartin T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Die beste plek wat ek nog ooit bespreek het. Waarde vir geld, kwaliteit, netheid, ligging — net perfek. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 44, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd814b89c6ba2ab1b6e2e239fff7380af2a763e7320f904bf81723ea73f9c245c00af3dd0ed6cfd3b8b0abbec14a0dfbe1da6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 44 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.546596067294 31.211385702409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang