Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Bliss

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Ocean Bliss
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Angelique C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique C

Spectacular.

It was amazing. The hosts are outstanding, the cleanliness is amazing. The view was lovely. Absolutely nothing negative to say.

Aletta B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B

Baie baie aangenaam. Veilig sal verseker weer daar kom bly. Dankie D n V.

Baie lekker gebly. Gasheer en -vrou uiters behulpsaam en aangenaam. Veilige omgewing kan oral stap. Sal verseker aanbeveel.

Babette R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babette R

Safe, neat, walking distance from everything you need!

It was truly amazing! Everything was so clean and perfect, and on top of that, the hosts are extremely wonderful people who made sure our stay was nothing short of spectacular. Cannot wait to go back again!

Ocean Bliss se terugvoer

Hi Babette,
Thanks for being such amazing guests. Hope to see you in the near future.

Regards, Oceanbliss

Ocean Bliss
Mathilda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda V

Absoluut uit die boonste rakke! Ons gaan beslis weer gaan.

Wow, wow en wow! Ocean Bliss is absoluut topklas, 5-ster! Dit is 'n stukkie hemel op aarde en om alles te kroon is die eienaars fantastiese mense. Ons is verwelkom soos ou vriende en op die hande gedra. Ons kan skaars wag om weer te gaan. Baie dankie vir alles!

Ocean Bliss se terugvoer

Hi Mathilda

Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Ons waardeer julle netheid en sien uit om julle weer te verwelkom.

Groete
Dave en Vanessa

Ocean Bliss
Christo D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Absoluut fantasies.

By verre die beste selfsorg-eenheid waar ek al was. Fantastiese diens, buitengewone gasvryheid. Jy kry meer as wat verwag word. Perfek vir gesinne, paartjies of selfs besigheid. Ligging is perfek. Gaan verseker die ons bestemming maak op jaarlikse basis. Sal elke dag voorstel aan enige iemand.

Ocean Bliss se terugvoer

Hi Christo
Baie dankie vir die awesome resensie.
Dit was 'n voorreg om jou en jou twee seuns as gaste te hê.
Sien uit om jul weer te sien.
Groete, David en Vanessa

Ocean Bliss
Derick S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derick S

Exceptional, relaxing.

Booking at Ocean Bliss was the best decision we made. Our stay was amazing. Our hosts were warm, awesome people. The unit we booked was exceptional, clean, comfortable with beautiful views. Our hosts attended to all our requests timeously. The room extras were a nice surprise. We will definitely book there again.

Joe V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe V

Beslis 'n top gehalte gastehuis.

Perfek geleë. Uit en uit uitstekende gasvryheid deur die eienaars. Word beslis aanbeveel vir familie of besigheidspersoon!

Justine V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine V

Best place with the best views.

Was the best experience. The room was lovely and the people were amazing. Highly recommend this to anyone who needs accommodation in Ballito.

Jacques E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E

Enjoyment in the details.

Location, view and cost are the three best drawing points for this trip. The host, the friendliness and the details of the complimentary items made us feel like we were at a full-on hotel. We have been to a lot of places through LekkeSlaap but I can comfortably say that this is the best place we have ever been to and we will definitely be back, hopefully bringing better weather.

Maartin T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maartin T

Die beste plek wat ek nog ooit bespreek het.

Waarde vir geld, kwaliteit, netheid, ligging — net perfek. Sal beslis weer gaan.

Runique R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Runique R

Goeie dienslewering, gasvry, load shedding was nie 'n probleem nie, veilig en hulpvaardig.

Baie veilig, het geen probleme ervaar nie. Het 'n goeie tyd gehad, glad nie spyt nie, sal dit aanbeveel vir almal.

Xandra V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xandra V

Die verblyf was perfek!

Die eienaars is vriendelik en tegemoetkomend. Ons het ons 2 miniatuur toypoms saamgevat, hulle dit dit ook geniet! Die verblyf is baie netjies, mooi en perfek geleë, ons uitsig was asemrowend en ons het selfs walvisse gesien vanaf ons bed. Ons sal beslis weer vir Ocean Bliss kies!

Jaleine B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaleine B

Netjies, skoon, pragtig! Vriendelik!

Dit was heerlik, mooi en netjies. Van die begin af het ons welkom gevoel. Waarde vir geld en selfs meer. Naby aan verskeie restaurante en die strand. Definitief 'n gunsteling en ons nommer 1 vakansieverblyf van nou af!

Morne E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne E

Fantastiese plekkie om te bly.

Baie mooi en netjies, naby die see. Mooi met fantastiese eienaars, sal beslis weer daar gaan bly.

Krisztian K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krisztian K

Very pleased with our stay.

Well equipped , super clean and organized! Highly recommended it!

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 44, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd814b89c6ba2ab1b6e2e239fff7380af2a763e7320f904bf81723ea73f9c245c00af3dd0ed6cfd3b8b0abbec14a0dfbe1da6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 44 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.546596067294 31.211385702409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang