Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: End-straat, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ocean Breeze is 'n knus selfsorgvakansiehuis wat naby die strand, winkelsentrum en winkels is met maklike toegang tot van die toeriste-aantreklikhede in Hermanus.

Dié knus vakansiehuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is bo in die solderkamer geleë en het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die klein kombuistoonbank dien ook as 'n etenstafel met kombuisstoeltjies waar gaste hul maaltye saam kan geniet, en hierdie area strek verder na die sitkamer wat met 2 rusbanke en 'n platskerm-TV gemeubileer is.

Die toegeboude stoep het 'n binnebraai-area en die skuifdeure lei na die agterplaasarea waar gaste die son kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shelly Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • End-straat, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: End-straat, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66671dcfc44ef3cc39c88a6f057924f4c8d74d3c2ad8204655ff5c8a544949e1460051092c8b58980068e8ae3a84113f8988?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 5) End Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4157179585 19.191443204299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang