Ocean Breeze
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chagupe Place 4, Shaka's Rock, Umhlali Beach, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Ocean Breeze is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Shaka's Rock en bied 'n onvergeetlike vakansie by die see.
Dié woonstel op die grondverdieping het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Hierdie woonstel word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Die kompleks het verskeie braaigeriewe, eetareas en 'n swembad vir gaste om te geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Brittany Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 7
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Chagupe Place 4, Shaka's Rock, Umhlali Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chagupe Place 4, Shaka's Rock, Umhlali Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang