Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze No. 3

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Christian D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie lekker gewees, dankie aan Liandro vir al sy hulp. Dit was baie lekker vakansie gewees vir ons as 'n familie, dankie aan Liandro.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyla T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Die kuier was baie lekker en baie rustig. Ek en my vriende het dit baie geniet. Die ander mense was baie vriendelik gewees. Ons het baie daarvan gehou dat ons direk deur die kompleks kon loop strand toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Skoon, netjies rustige omgewing die kinders het die see baie geniet. Fantastiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anadia G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

Ongelooflik lekker. Skoon, netjies en gasvrye mense. Kommunikasie met gaste uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles N
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Puik plek en ligging. Sal weer daar bly. Niks gekort nie. Lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chez-marie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Baie dankie dit was fantasties! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liandro
Ocean Breeze No. 3
Beste Chez-marie en gesin, Baie dankie vir die sterre. Ons waardeer julle terugvoering. Ons glo dat julle volgende besoek aan die nuwe opgegradeerde Ocean Breeze 3 julle nog meer gaan laat ontspan en tuis voel. Baie seeninge Liandro & Marisca

Christian D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Ons het dit baie geniet, dankie julle. Dit was meer as wat ons verwag het. Dit is baie lekker om so uitsig te hê in die oggend as mens op die stoep sit en koffie drink en loopafstand van strand af is 'n wenner gewees, ons sal weer daar gaan vir vakansie hou. Dankie Dawie vir al die hulp wat jy gebied het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joelinda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2018

Clean and nice unit with great location. Had a pleasant stay, great location being walking distance from the beach. We were very happy with the clean, secure unit at a very affordable price for the week.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liandro
Ocean Breeze No. 3
Thank you, hope will book again, soon

Jacques L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2018

Ons het 'n heerlike vakansie gehad. Skoon en netjiese vakansiewoonstel. Lekker area, reg teen die Manaba-strand. Die eenheid is goed toegerus. Veiligheid ook goed met elektriese omheining, alamstelsel en toesluitmotorhuis. My enigste kritiek is dat die dubbelbedmatras verby sy beste is. Kan Ocean Breeze 3 aanbeveel - sal graag weer in die toekoms daarheen wil gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2018

Voortreflik. Dit was meer as wat ons verwag het in so kort tyd se bespreking. Ons het baie lekker gebly, alles was daar ons het niks gekort nie. Iets wat ons verstom het was die agterste hekkie waar jy letterlik net 10 tree vat dan is jy op die strand, dit was die middelpunt van alles. Ons gaan defnitief weer gaan kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liandro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 36, Margate North Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73a717b146988001a61ddb87ac2d190d7dbfacc21faabd57cc363c5d29c080f5f551cb122c7a21f3ee3dd6b6f22998f06bd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 36 Forest Road Margate North Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-15:00 09:00 -30.85612926164 30.37721067667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang