Ocean Breezes 3
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Price Edward-rylaan, Marinastrand, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
- Vanaf R720 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean Breezes 3 is 'n woonstel in die veilige Ocean Breezes-kompleks in Southbroom. Dit is naby Marinastrand en is ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers het lugversorging en deel die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en stoele en die leefarea het 2 stoele en 'n platskerm-TV.
Die skuifdeure lei na die balkon met 'n uitsig oor die area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Deanne Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Price Edward-rylaan, Marinastrand, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Marina Beach Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Price Edward-rylaan, Marinastrand, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang