Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Mist

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassen Island-rylaan, Ocean Villas Nommer 1, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ocean Mist is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla in die hartjie van Yzerfontein. Hierdie villa is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek aan die Weskus aangesien dit 'n uitnodigende swembad het en stapafstand van die strand af is.

Dié villa bied gerieflike slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die eerste drie slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Twee van die badkamers het elkeen 'n bad en 'n stort, terwyl die ander 2 badkamers albei 'n stort het.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die opwaskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Dié eetarea deel 'n kaggel met die sitarea wat gemaklike sitplek en 'n TV het. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dié leefarea lei na 'n ruim houtdek met 'n ingeboude braai en 'n swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Die eenheid is net 'n entjie se ry vanaf plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Dassen Island-rylaan, Ocean Villas Nommer 1, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 10 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 10 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassen Island-rylaan, Ocean Villas Nommer 1, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4074f8b1c826e4adf025a55008b6b53c30fe5bda1e969260c3c9ec29b6d5eb9a5a7d3b59957ef0d7cc7fc2909f6d5ff7a97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag (plek vir 8) Dassen Island Drive Ocean Villas Nr 1 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.365845624944 18.163738945369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang