Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stephen

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Stephen
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Antionette B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antionette B

Uitstekend, behalwe soos verduidelik van storte in badkamers.

Die (blyplek) is perfek en gerieflik met genoeg spasie vir 'n groot familie, maar die agterste kamer en badkamer was 'n teleurstelling. Die mure is nat en daar is 'n reuk in die kamer a.g.v. die natte mure. Ons kon sien hulle het die plafon en mure probeer skoonmaak, maar dit was nie ordentlik gedoen nie. Die storte in die kamer en hoofslaapkamer is nie ordentlik skoongemaak nie. Die voegwerk tussen die teëls was nie goed nie, dit kort 'n ordentlike skrop. Dit is nie net in die hoekies vuil nie, oral in die stort kan mens sien dit was lanklaas ordentelik gedoen. Ons het 'n sanitiser opgespuit net om gemaklik in die storte te voel. Ons het foto's geneem om dit te bewys. Die haardroër het ook nie gewerk nie. Die "hob" van die stoof was ook vol stof en taai. Vir ons as familie is die badkamers se netheid baie belangrik en ons was nie hiermee nie gelukkig nie, maar die res van die huis is regtig fantasties. Die natte, vuil mure in die badkamer van die agterste kamer was nie soos ons verwag het nie.

Adelle P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle P

The place is really a gem and perfect in all criteria.

The service was amazing! They thought of everything.

Stephen se terugvoer

Baie dankie Adelle. Ons sien julle binnekort weer.

Stephen
Gustaf C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustaf C

Heerlik en ontspanne.

Was fantasties. Lekker groot en gerieflik. Ligging perfek.

Sumari S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari S

Heerlik gebly.

Netjies. Sal beslis weer daar kom bly. Restaurante ook stapafstand. Wat die verblyf nog lekkerder sal maak as daar 'n binnebraai kan wees, veral vir die koue wintersaande.

Niekie E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie E

Excellent.

Uitstekende verblyf gewees, reg op die strand.

Elize V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V

Ongelooflik.

Ons het 'n ongelooflike tydjie by Stephen gehad. Dit woonstel het ons stoutste verwagtinge oortref. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Stephen se terugvoer

Goeie middag,
Baie dankie, en ons sien uit om julle weer te sien.
Wees veilig.

Stephen
Melanie J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie J

Excellent stay.

We really enjoyed staying at Stephan and we will recommend it to anyone.

Ann M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann M

Skoon en gerieflik.

Waarde vir geld, gerieflik, skoon en netjies. Woonstel ideaal vir groot gesin.

Conway W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conway W

Location on point. Will definitely stay at Stephen every time I visit Mossel Bay.

Close to the beach in the heart of Mossel Bay. The sea view is magical. We enjoyed our stay at Stephen's to the max. Worth the money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ligging is perfek. Sal beslis by Stephen bly elke keer as ek Mosselbaai besoek.

Naby aan die strand in die hartjie van Mosselbaai. Die see-uitsig is magies. Ons het ons verblyf by Stephen maksimaal geniet. Die geld werd.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Stephen se terugvoer

Dear Guest

We are always delighted to know our guests enjoyed their stay.
Thank you for the super review and we hope to see you in the near future.

Stephen
Jacobus Everhardus B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Everhardus B

Dit was die beste ligging, gerief wat ons as gesin nog ervaar het.

Ons gesin hou langnaweek in Maart/April vir die afgelope 10 jaar in die Mosselbaai, George, Knysna-area. Stephan was van die beste verblyf wat ons nog gehad het. Die ligging (op die see met branders wat raas) is onverbeterlik, die gerief is topgehalte, die eenheid is toegerus met alle toerusting wat jy sou nodig kry en die beste is die braai op die stoep met die mooiste maan opkoms en uitsig oor die see. Ons beleid is om nie 2 keer dieselfde plek te besoek nie, maar hier maak ons 'n uitsondering. Ons is volgende jaar weer daar. Al negatief is die min handdoeke.

Karlien W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien W

Dit was rerig 'n heerlike 4 dae by Stephen. Alles wat jy nodig het. So lekke gebly.

Stephen se verblyf was absoluut fantasties. So lekker gebly. Kom beslis weer terug.

Reinette L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette L

Mees fantastiese ligging met al die luukshede en baie spasie om ons hele familie te akkommodeer, en almal se behoeftes te bevredig, van jonk tot oud.

Ons het so lekker gekuier in Mosselbaai danksy ons baie gerieflike ligging op die Punt van Mosselbaai. Hoe fantasties om in die oggend wakker te word met die geluid van branders wat breek. Vroegoggend koffie drink op die stoep was nog nooit so lekker nie. Reg om die eenheid is so baie om te doen en binne stapafstand is aktiwiteite vir almal in die familie. En binne in die eenheid is alles baie skoon en baie gerieflik. Danksy hierdie eenheid het ons gesinsvakansie op 'n hoë noot afgeskop. Baie dankie!

Vanaf
Vanaf R2 725
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 725
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village, Point Village-kompleks, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6adbcd31242a4c932f75db156acd7fa669bf702b5edd1c83b7a3b14ea4a86d1d48223804376af2fd6b637eb13944fd75b4ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 725 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Bland Street Point Village Complex 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.182615882662 22.15725928545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang