Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Valley View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Charlotte Akhona B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Out of this world. It was very fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Mooi uitsig en die huis leen hom tot gesellige kuiers. Ek sal nie omgee om weer van die huis gebruik te maak nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Lieflike plek met mooiste uitsigte. Baie dankie vir 'n heerlike kuier in hierdie lekker huis. Alles wat jy nodig het, regtig goed toegerus. Pragtige uitsigte vanuit die hele huis. Ons het dit vreeslik baie geniet en baie lekker gebly. Dankie aan Gareth ook wat kom inloer het om seker te maak dat alles reg is. Kan Ocean Valley View vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze K
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Die verblyf was werklik stunning, en als wat jy nodig het. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en die huis was besonders, als was daar wat ons nodig gehad het en die eienaar was vreeslik vriendelike en als so maklik gemaak! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Holly H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

The house was perfect for our stay. The house covered all our needs in every way. Well equipped kitchen, lovely open plan living space, very comfortable beds, good braai area, very dog-friendly garden. Many thanks. We'd happily stay at Ocean Valley View again. Gareth & Funeka we're also great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Julz and I love you "F". Wow. Gareth you are amazing and was so helpful to anything we requested. But what was really touching was the wonderful domestic helper "F", she touched us both in a priceless way. Really recommend staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan W
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2022

Was fantasties. Enigste teleurstelling is die braai geriewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riana K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Relaxing, peaceful, beautiful views. The most beautiful sunsets from the deck!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danita V
Kort verblyf
5.0
Des 2018

Wonderlik. Het voldoen aan al ons vereistes en het so lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2018

Rustig en gerieflik. Goed geleë. Ons het die omgewing baie geniet. Goeie uitsig oor die see. Rustig en gerieflike huis. Braaiplek kort aandag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 472 Chestnut Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b96796dae6f466d2d9a901bdc8a7d06a97afb73b5549e29bdb7369af4736f42b1a5b69a65d104a4f80d5aebe17c18ba775c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 472 Chestnut Place Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.709690283439 28.337323665619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang