Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View 25

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 125 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Ocean View 25 bied lieflike selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte in die hartjie van Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die kus, aangesien dit ook stapafstand van die strand en getypoele af.

Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde badkamer het 'n bad, terwyl die vierde badkamer 'n bad en stort het. Daar is ook 'n woonstel met 'n slaapkamer en badkamer op die perseel.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n lieflike balkon met 'n etenstafel, 'n sithoekie en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die see-uitsigte bewonder. Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 55

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Ocean View-rylaan 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View 25 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 125
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 3 125
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e5892e93ee7c944eb3b1c47a6d8df9bb3d354f459a16c4b0b9f9ff2b79ed773d206e1d627f79b9fb03e072bb94ecc3c1837?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 125 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 25 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8073405 20.0550742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang