Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekantstraat 4, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ocean View is 50 m van die strand af geleë en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in die Dwarswegstrand-oord in Bothastrand.

Hierdie akkommodasie het 'n omskakelaarbattery om kragonderbrekings tydens beurtkrag te ondersteun.

Die dubbelverdiepinghuis bestaan uit die boonste verdieping C-Breeze en die eerste verdieping Driftwood, en die eenhede kan apart of saam bespreek word vir 'n groep of gesin van 8.

Elkeen van die eenhede het slaapplek vir 4 mense en beskik oor 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers met storte en baddens, 'n kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg, en 'n sitkamer met 'n TV met MiBox. Gaste het ook toegang tot onbeperkte Wi-Fi. Albei eenhede het 'n binnebraai-area en maak oop op 'n dek met 'n gedeeltelike uitsig oor die see en omgewing.

Gaste kan op die 20 km ononderbroke strand ontspan, die walvisse tussen Mei tot November dophou en die staproetes verken. Bothastrand is net 7 km vanaf Groot Brakrivier vir gaste wat daarvan hou om te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Ocean View
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Seekantstraat 4, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekantstraat 4, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5079bb0944387b888c1a2cc1e279a978a7ddf72f665e2fadfc4bedfee15ab00610e3376a602064628ad4bd1d033bddfacbfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 4 Seekant Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -34.051143689308 22.276066348464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang