Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekantstraat 4, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ocean View is 50 m vanaf die strand en bied gerieflike selfsorgverblyf in die Dwarswegstrand-oord in Bothastrand.

Die verblyf het 'n omsetter wat gedurende beurtkrag inskop.

Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor die C-Breeze-eenheid op die boonste verdieping en die Driftwood-eenheid op die eerste verdieping. Die eenhede kan apart of saam vir ’n groep of gesin van 8 bespreek word.

Elke eenheid bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers met storte en baddens. Daar is ’n kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg en ’n sitarea met ’n TV met sekere DStv-kanale. Albei die eenhede het ’n binnebraai-area en lei na ’n dek wat ’n gedeeltelike uitsig oor die see en die omliggende area bied.

Gaste kan op die 20 km lange ongerepte strand ontspan, die walvisse dophou tussen Mei en Novemeber en staproetes verken. Bothastrand is net 7 km vanaf Groot Brakrivier.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rini S
Gesin met tieners
5.0
Onvergeetlik, rustig, asemrowende natuurskoon. N pragtige, goedtoegeruste eenheid stapafstand vanaf uitgestrekte stil strande. Sal dit vir enige ieman...
Sien meer
Apr 2024
Le Roux B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Heerlik gebly. Baie vriendelike eienaars en 'n lieflike huis.
Jan 2024
Lindy K
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte vakansie! Hier kan jy sommer lekker ontspan en lang ente op die strand gaan stap. Dolfyne het elke dag kom kuier. Pragtig, skoon en veilig.
Apr 2023
Freddie J
Saam met lewensmaat
5.0
Was verlede jaar 4 dae daar, hierdie jaar 10 dae, gaan volgende jaar sommer 'n maand bly! Goeie uitsig, goed toegerus en veilig. Die strand is 50 mete...
Sien meer
Mrt 2023
Stellie T
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflik. Was nog nooit so lekker om skottelgoed te was nie. Dankie vir 'n ongelooflike verblyf en fantastiese diens. Ons is gereeld gekontak om te...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Seekantstraat 4, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekantstraat 4, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5079bb0944387b888c1a2cc1e279a978a7ddf72f665e2fadfc4bedfee15ab00610e3376a602064628ad4bd1d033bddfacbfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 4 Seekant Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -34.051143689308 22.276066348464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang