Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View Penthouse

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.4
Veiligheid
3.9
Pauline S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly, verskriklik baie geniet. Sal definitief weer daar bly. Het dit baie geniet. Skoon, netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thobeka Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

We really enjoyed our stay at Ocean View Penthouse. The only thing that they need to do is to invest on a generator. Enjoyed our stay at the penthouse. The only disadvantage was the fact that they do no have a generator.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2023

Lekker gewees. Ja, maar sal voorstel WiFi moet ingesit word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Mrt 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Delaille S
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Apr 2023

The location was perfect. The security is not great. The stairwells and passages going into the building were grubby. I was disappointed that we only had 1 LED lamp for loadshedding. We arrived and did not have a dishtowel or sponge or a little dishwashing liquid before they arrived to clean - a day later. I did not feel safe. No security gate on front door. No soap at all in the bathrooms. A 4-star plaque is on the wall. This place was definitely not 4 stars! The cleaning company, Ruby, was amazing. They cleaned beautifully and were so helpful. Good location for beach and shops. There was no WiFi available which I did expect for the price we paid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Jannes V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Mei 2023

Absoluut teleurstellend, ek sal dit vir niemand aanbeveel nie, glad nie waarde vir geld nie, 'n klomp goed in die huis werk nie - muurproppe, ligte, toilet, aircons om 'n paar te noem. Nadat ek van verskeie geleenthede gebruik gemaak het om seker te maak dat alles in werkende toestand is, het 'n klomp goed steeds nie gewerk nie. Van die deure kon nie sluit nie, aircons werk nie, muurproppe werk nie, van die ligte werk nie, braaier is baie vuil en die skoonmakers het genoem dat hul nie toegelaat word om die braaiers skoon te maak nie want dit vat te veel tyd en seep? Daar was geen toiletpapier of opwasseep nie, die wasmasjien se deurtjie is gebreek ens. Ek sal geen aanbeveling maak vir hierdie plek nie, die enigste raad van my sal wees om hier weg te bly. Dit was aaklig.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Stephan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Baie lekker gekuier, sonder enige probleme. Ons het 'n wonderlike paar dae in Ballito spandeer. Akkommodasie was aangenaam, baie ruim en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brad B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Nov 2022

Good, but some issues. Had some plumbing issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin D
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2022

Nice location however the place has several issues. Our stay was for 5 days. Not a bad place however you can see that the place is getting a bit rundown. Also during our stay, there were constant issues regarding power (not load-shedding related) and water. We were without water for two days due to a leak in the complex and we were constantly having power outages - the longest being a day and a half, so at some stage were had no water or power. The air-con in the small room didn't work at all and in the other room, the air-con was leaking. The lock on the front door randomly doesn't work from the inside which means you could literally get locked inside the apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Dillon
Ocean View Penthouse
Hi Kevin, Thank you for your feedback - it is carefully noted and will be used to remedy. We are pleased you still had a good stay and will call. Thanks again.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2022

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 198

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102A, Bermuda Kompleks 604, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43881881f1eea2d11e01c6ce6a600be14b334390ebbc3430b9e00aaa6cd1eafe7ae067fd5e55dea6174741ecda47cc7ad0f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 19 5 1 4 102A Compensation Beach Road 604 Bermuda Complex 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532471 31.22257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang