Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Watch Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Katrien B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Amazing view, amazing place. Very nice, comfortable rooms. A warm welcome, and an amazing view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherin V
1 nag
5.0
Jun 2023

Ek het vir een aand geboek, maar toe sommer twee aande gebly. Alles was uitstekend. Fantastiese verblyf. Goed geleë, pragtige dekor, heerlike ontbyt en fantastiese diens. Ek sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ocean Watch Guest House
Thank you Catherin It was an absolute pleasure to have you stay with us, hope to see you again soon Vanessa and The Team

Kim F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Uitstekend! Baie dankie Vanessa en jou span. Ons het ons tydjie by julle ongelooflik baie geniet. Julle plek is pragtig en die ontbyt was 5-ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ocean Watch Guest House
Dankie vir julle, Kim. Dit was 'n groot plesier. Vanessa en span.

Delia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Lovely. The guest house and views are beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amoré L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Great central location. We had a good stay at Ocean Watch. Very friendly staff. Parking was a bit of a problem. We constantly had to move our vehicle. Otherwise we had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dalene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Asemrowend. Die uitsig is prentjiemooi. Bestuurder en personeel vriendelik en altyd gewillig om te help. Dis netjies en ontbyt is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2018

Asemrowende see-uitsig in pragtige Plettenbergbaai gastehuis. Pragtige, keurige gastehuis met asemrowende see-uitsig! Pragtige dekor en kraaknetjies en skoon met baie vriendelike ontvangs. Bonus was sjerrie in kamers. Die ontbyt was heerlik en in pragtige eetkamer bedien. Vyf-ster verblyf en puik waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2017

Verblyf en ontbyte uitstekend. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2017

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Vanessa
Ocean Watch Guest House
Thank you for taking the time to give us a review. Your feedback will be very helpful to us going forward. We hope to see you again. Vanessa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perestrello-straat 12, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxZjRlNjczLTI0NzYtNDZhYi04ZDFiLTRiYjJmOTljNzAyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 12 Perestrello Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.058172700429 23.374312967062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang