Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanbreeze 13

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Beverley V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Great stay. The only complaint was that the beds were uncomfortable. My teenage son was too tall for the bunk bed and had to sleep on the couch. The beds were very hard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danita V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Hierdie was deur en deur die moeite werd, sal beslis weer kom kuier. Die verblyf was uitmuntend, daar is geen moeite ontsien om dit so gerieflik moontlik te maak vir die gaste nie. Uitsonderlik netjies en briljante ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dries
Oceanbreeze 13
Dankie vir die positiewe terugvoer, Danita.

André D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Perfekte ligging, baie goeie prys. Ons het baie lekker gebly. Eenheid is skoon, en goed uitgelê. Baie goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Baie aangename plek, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome place. The best place to stay. The security was very friendly and helpful. The chalet was beautiful and clean. One of the nicest places I've been. Will definitely see us soon and will only stay at Oceanbreeze 13 in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dries
Oceanbreeze 13
Thanks for the positive feedback, Kim.

Renalisa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful and clean. Beautiful view, and fully equipped with everything. Stunning and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dries
Oceanbreeze 13
Dear Renalisa Thank you for the positive feedback.

Neil P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Beautiful place. It was lovely. We really enjoyed the weekend. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zander B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Het baie lekker gebly, net paar goedjies wat uitgesorteer moet word. Die hele gesin het dit baie geniet. Swembad was skoon en lekker. Die see was vuil en kon 3 dae glad nie in die see swem nie, ons moes uitry na ander strande toe. Die storte waar jy die sand afspoel het, het nie meer kettings op nie, mens sukkel om die stort te gebruik. Daar is wel 'n kraan waar jy darem jou voete kan afspoel. Daar is alles wat jy nodig het binne in die plek. Dakwaaiers is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Baie lekker plek en sal weer kom! Plek kort net 'n kluis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dries
Oceanbreeze 13
Dankie vir die terugvoer, Willem. Sal plan maak met die kluis.

Piet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Netjies, gerieflik, veilig en goed geleë. Oceanbreeze 13 is op die strand en naby alle nodige winkels. Die plek is netjies met alle toebehore. Sal graag weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dries
Oceanbreeze 13
Dankie vir die positiewe terugvoer, Piet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-straat 47, Winklespruit, Kingsburgh, 4145, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNGI0MzFjLTAwNmYtNGU1NC1hNmQwLWI0M2VlZWVjMDE0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 4) 91 5 1 5 47 Ellcock Street Winklespruit 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.093053 30.860952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang