Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean's 25

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Lisinda L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Asemrowende uitsig oor die strand! Die eenheid is baie netjies en lyk presies soos die advertensie. Ons sal definitief weer 'n draai daar maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Heerlike rus met seeuitsig en klank. Ocean's 25 is fantasties geleë met pragtige see-uitsig. Die eenheid is netjies en helder verlig in die aand. Daar is ook 24 uur sekuriteit wat die gronde patroleer. Die gasheer is vriendelik en vinnig om enige probleme reg te stel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manoj R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great stay. Will be back. Most relaxing atmosphere with a great view. We had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ongelooflik. Ons het vreeslik lekker gebly! Sal beslis weer daarna toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarita A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Excellent. We shall definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker eenheid, sentraal en veilig. Sentraal gelee naby winkels en die meeste van die groot aantreklikhede (uShaka, Durban Hawe, Crocworld ens.). Daar is ook genoeg winkels in die omgewing. Ontvangs was pynloos sonder enige gewag. Ek het lekker gebly met goeie sekuriteit. Die enigste negatiewe terugvoer oor die eenheid is dat die balkonskuifdeur lek links onder as dit reën en die wind waai van die see se kant af. Dit is 'n redelike lek wat die kaste en meubels water skade gaan laat opdoen met tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Great place to stay and owner was awesome. Stay was awesome. Owner was very accommodating and unit had an awesome and amazing view of the river, beach and ocean. Unit was well prepared for guests. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angelique E
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Awesome. Ligging en view is spectacular. So naby aan die strand maak dit so lekker om te gaan stap op die strand, want jy hoef nerens te ry nie. Gaan uit by agterhek en voila, see en sand. Plekkie is goed ingerig en ons het baie lekker gebly. Dis klein, maar gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Netjiese en gemaklike woonstel perfek vir 'n paar dae weg van die stads gewoel. Heerlike vakansie bestemming.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2024

Naby aan die strand. Pragtige uitsig. Slegs vir 2 volwassenes en kinders 10 en jonger. Baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 84

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcockweg 47, Warner-strand, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36a72de5dd9d30008be50729c7f7fa438a31a7e82769f953af821a5e882a55e31da7c4a4abf7bc826adce139fdb35338bf71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 47 Ellcock Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.0925780724 30.86158016627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang