Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceans Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Oceans Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Kamal N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamal N

Great location and value.

Great location, close to the beach and perfect for a few days' getaway.

Sherazaan M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherazaan M

It was amazing.

I honestly had the best weekend and the money was really worth it. A lot of place to visit around. Very safe as well and a lot of peace. Thank you for this amazing place will be returning soon.

Jenny T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny T

Thank you for a very comfortable, clean, affordable apartment.

Oceans Apartment is very central and close to all amenities. The reminder sent the day before with important details was extremely helpful. After a long trip, one doesn't always have the info at your fingertips. The provision of milk, tea, sugar, coffee and chocolate was very thoughtful and extremely welcoming. Please note: Doormat was permanently wet which meant a dirty, wet passage. Loved the close proximity to the beach.

Tom H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom H

Was fine and safe.

For an overnight it is ideal. Had everything we needed.

Amanda B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Dit was 'n baie rustige naweek met my man, die plekkie is lekker intiem. Dit is 'n baie lekker plekkie. Ek sal dit voorstel vir 'n paartjie wat lus is vir bietjie wegbreek en rustig wees.

'n Lekker wegbreek vir 'n paartjie wat wil wegkom van die bedrywigheid.

Chrizelda L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelda L

Baie netjies en gerieflik.

Presies soos op die foto's, baie netjies.

Jacques B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Lekker gebly, melk in yskas en sjokolade op bed 'n pluspunt.

Voorstelle: TV hang skeef. Vervang matras, is uitgelê en lê na binnetoe. Kry groter nuwe handdoeke - bath sheets. Yskas raas die heeltyd. Voetgangerhek by ingang se magneet is onklaar, hek kan met die hand sonder afstandbeheer oopgemaak word of het paar keer glad nie gesluit nie.

Johan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie oulike plekkie.

Eienaars is baie vriendelik, plekkie netjies. Ideale plekkie vir 'n veilige nagrus.

Johan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Heel aangenaam.

Ons het die plek heel aangenaam gevind. Dit het nie 'n see-uitsig nie, maar is net uit by 'n kanthekkie wat mens reguit na die see neem (seker nie verder as 50 meter nie). Die enigste nadeel dalk kan wees dat die plek klein is. As mens dit egter net gebruik vir oorslaapplek is dit heel OK. Dalk net ook 'n verdere punt is dat die water as mens stort moeilik beheer word (of warm of te koud - dis nogal moeilik om regte temperature te kry). Die plek is toegerus vir selfsorg wat baie punte weer vir ons getel het.

Ruard K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruard K

Baie goeie diens gekry, goed geleë.

Die plekkie is ideal vir 'n paartjie. Alhoewel dit slegs een slaapkamer het kan ek met alle eerlikheid sê dit het aan al ons behoeftes voldoen. Ons was vir 8 nagte daar en het geen probleme gehad nie.

Andre V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Andre V

Ek het meer verwag van die blyplek.

Die indruk op die webblad is dat dit 'n see-aansig woonstel is, en dit was nie. My parkering is sommer wegegee aan iemand anders en ek moes elders parkeer sonder enige verduideliking. Die badkamer het opknapping nodig.

Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 65, Malata Beach, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7542a578e97be230125083ddf20afac1b38000d28c81380cc8c02a73da61a1c9f3cfc3de140e788fcd3e4c27e23dbb72209a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R806 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 65 Coral Road Malata Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.813295997083 18.471740321426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang