Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ochre House

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Willem N
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Feb 2023

Puik vir n paartjie baie mooi en uiters gerieflik! Ons aankoms was laat, maar die gasheer het voorsiening gemaak. Gasheer was deurgans ons verblyf besorgd en het ons mooi ingelig oor die omgewing en die pragtige huis. Ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Stunning. What a wonderful time. The owner is friendly and accommodating. Tastefully decorated. Very well equipped. Saw so many animals from the living area. Large window in the living area with seat. What a treat! We were entertained by bush babies, zebras, warthog family, kudu's, magnificent giraffes and a selection of deer. Close to shops. Lots of thought has gone into the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul & Les
Ochre House
Thank you Charl, for your kind review. You're welcome back anytime. Regards, Paul and Les

Jaco M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Ongelooflik. Wat 'n ongelooflike lekker plekkie in die bos. Kan nie onthou wanneer laas ons so lekker wegbreeknaweek gehad het nie. Absolute moet vir enige paartjie. Baie dankie aan Paul en Les, ons sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Mooiste, netjieste verblyf in Marloth! Die huis is modern, pragtige dekor, skoon en netjies. Eienaars is vriendelik, behulpsaam en fantastiese gasvryheid. Ideaal vir 'n paartjie wat bietjie alleen wil wegbreek. Sal definitief weer daar gaan bly, sommer binnekort. Dit was absoluut ieder en elke sent werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerike M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Rustigheid. Die perfekte plek om weg te breek van die stad se geraas. Dis 'n luukse boswegbreek. Met 10 uit 10 vir gasvryheid sal ons Paul en Les se plekkies hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Paul & Les Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 210
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 210
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodpeckerlaan 2439, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8IYQtCHLF4PfrIqwRCcZCwFS8jvn3HqJGNfPI6BYiSXK1mxGA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 210 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 2439 Woodpecker Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.345324210609 31.781923615904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang