Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oewerzicht Farm Cottages

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Dane O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantasties. Fantasties. Ons het dit baie geniet en sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing, peaceful, awesome, quiet. Warm. Our stay was awesome, peaceful, a lovely break away and rest from the busy Cape Town city life. Antoinette was very helpful with directions and assisted friendly as far as possible regarding items ordered on their farm regarding wood, ice, meat, etc. Very clean bathroom and bedrooms, tidy, homely and warm with the fireplace. The hot tub was amazing! Easy to operate and had a jol. Thank you! We will definitely return to Oewerzicht again, with the children in the summer to swim and fish!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Amazing. Wonderful and friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Oewerzicht Farm Cottages was 'n verruklike naweek wegbreek. Oewerzicht Farm Cottages was 'n verruklike ervaring. Skoon, netjies en goed toegerus, met uiters gemaklike beddens, supersterk waterstraal in die stortkoppe (wat gewoonlik oral 'n probleem is) en 'n lieflike uitsig. Baie dinge om te doen (as jy sou wou), maar boeklees op die stoep, of lang kuiers in die Kol-Kol, met daardie uitsig, maak die wegbreek uit die stad, perfek. Uitsig 4: Gee dalk aandag aan die 1 stoofplaat wat nie werk nie en die lig in die hoofslaapkamer se badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patsy W
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Hemels. Ontspanne en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altan U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Ons kom beslis weer kuier! Regtig lekker! Dit was voorwaar 'n heerlike naweek. Ons het dit verskriklik baie geniet en selfs Anna, ons Boston Terrier, het so lekker gespeel met Frikkie, die Boxer. Ongelukkig was Frikkie nie Saterdag beskikbaar vir speel nie. Andersins was dit 'n belewenis. Lekker naby aan Greyton waar ons die kerkbazaar en die markie gaan besoek het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Witt O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Perfect weekend away - highly recommend. Excellent stay! Rustic, celebrating local character. Helpful staff. Kids loved the pool and hot tub. Perfect weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Heerlik. Pragtige omgewing, rustig, netjies en skoon. Puik diens van die eienaars, sal enige tyd teruggaan. Heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elzaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Sal beslis oewerzicht aanbeveel. Die wegbreek was as geskenk vir vriende van my en hulle kon nie uitgepraat raak van hoe lekker dit was nie. Die uitsig en omgewing is beautiful en mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Diaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Beeldskone natuur en netjiese verblyfgeriewe. Baie lekker gebly. Was net baie koud, veral in Welgeleë cottage.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 146

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krige-weg, Oewerzichtplaas, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA553e0235357603017594998d494dc78f6eb70a4bb4bf9274fd475d6239dcfd3cffc7a75ce3b44c3683c59b2e52003c29e698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 Krige Road Oewerzicht Farm 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.103507534932 19.668501913548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang