Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olckers Flat 35459

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olckersweg 71, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Olckers Flat 35459 is 'n netjiese selfsorghuis in Reebok, Klein-Brakrivier, en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van die area se talle winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. Olckers Flat 35459 is 800 m vanaf die bekende Tergniet-getypoel en -rotse.

Die oopplan-woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, beskik oor 2 slaapkamers en kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei, en 'n ontbythoekie. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, insluitend 'n slaapbank vir kinders onder 8 jaar oud, beskikbaar teen 'n ekstra tarief, asook 'n TV met volledige DStv.

Daar is 'n buitelug-, bomabraai en tuinmeubels waar gaste lekker saam hul maaltye kan voorberei.

Gaste kry veilige onderdakparkeerplek voor die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Olckersweg 71, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olckersweg 71, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf14a7680cc0e4948f5ca6ae1f56e9b73bd4aefe8f1366746e75bc4fd65afe6309de9bc4df663f29ce2df9fa0116954070e30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 71 Olckersweg Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074335596266 22.179471848144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang