Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Sam's Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Raymond K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Absolute bliss. Man, at first I was sceptical, but upon our arrival, I was so surprised. The location, the cleanliness, the surroundings, I was really surprised. To the owners, administrators, and all involved, thank you. I will sell your lovenest as far and wide as I can. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige plekkie net buite Bredasdorp. Geen krag nie, so als loop op gas, maar daar is genoeg kerse en battery ligte om als te belig. Daar is zebras, elande en springbokke op die plaas, so dit skep 'n rustige atmosfeer as mense wil gaan loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lieflike natuur en baie rustig. Ons het die tyd weg baie geniet, sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timothy R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Enjoyable - I would recommend it to friends and family. Just what we needed - a complete change and rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vir totaal afskakel en net herlaai is dit die plek! Ons het heerlik gebly. Goed uitgerus en is reg vir die res van die jaar se harde werk. Die naweek voel of ons vir 'n week gerus het! Ons het baie geslaap en lekker baie gestap. Ons het geen klagtes nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Besonders rustig. Ideaal vir afskakel. Pragtige plekkie! Baie goed geleë; naby genoeg aan Bredasdorp, vir kruideniers, en kusdorpies soos L'Agulhas vir 'n vinnige besoek. Die huisie is goed ingerig, met alles wat jy kan nodig hê - insluitend 'n lekker groot yskas/vrieskas. Kano's was 'n lekker pluspunt! Sal definitief hierdie plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Rustig. Ons het baie lekker gebly. Dis 'n pragtige ou huisie - en vertel sy storie. Wonderlik geleë op 'n rustige plaas met 'n lieflike uitsig - ver genoeg van die dorp vir stilte, naby genoeg as mens lus is vir uiteet. Daar is 'n paar dingetjies wat beter kon werk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Tranquil getaway. We enjoyed our time at Old Sam's Cottage. The host was available when required, and the setting was quiet and peaceful. Perfect rustic cottage with all the basics required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet P
1 nag
4.8
Mrt 2024

Awesome. I found the peace and quiet I needed. There just wasn't any hot water. Maybe next time. Will be back with my partner. I love the place. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecilia
Old Sam's Cottage
Thank you, Janet. If we had known about the problem with the water, we would have fixed it quickly. We hope to see you back again.

Shaleen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Ons het vreeslik lekker gebly. Rus en vrede vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 138

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhenosterfontein-plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa964658df23bd470b5eb84b4d339fd932ee289bb889bd6edf8687a06242180abd788f896f5da1c746b72e0a27dbcc10bece3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 Rhenosterfontien Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.494938449858 20.118643641472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang