Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olde Post Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat, VanWykskop, 6690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olde Post Cottages is goed gemeubileerde selfsorg-eenhede wat op die eienaar se eiendom in die middel van VanWyksdorp geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n solo-sakereisiger wat op soek is na kwaliteit oornagverblyf.

Daar is twee kothuise beskikbaar, naamlik die Old Courthouse en die Old Cell blok kothuise. Elke kothuis is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Albei kothuise het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n klein etenstafel met twee stoele. Die eenhede het lugversorging.

Die privaat onderdakstoep buite het buitemeubels en braaigeriewe waar gaste kan sit en ontspan. Daar is 'n klein boetiekwinkel, koffiewinkel en deli op die perseel waar gaste maaltye kan geniet of 'n koppie koffie kan drink. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.

Braaipakke, basiese kruideniersware en klaargemaakte etes kan voorsien word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wendi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoogstraat, VanWykskop, 6690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olde Post Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat, VanWykskop, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaeaab4e8ea8bfd5a6f0d5a84464e3fcb81f5d9c9f41fdf5599814ae5dfad96278c35f05593212a80552cdc20f3de168cde4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Hoog Street VanWyksdorp 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.748313372803 21.460341480334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang