Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Grove Cottages

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 89, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olive Grove Cottages bied bekoorlike gaste-eenhede in die oulike Karoodorpie, Prins Albert.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste en die eenhede kan ook saam bespreek word vir 6 gaste.

The Grove Kothuis is ruim en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg. Die kothuis het lugversorging en 'n houtstofie vir koue wintersdae. Die kothuis het 'n privaat braai-area en 'n boma.

Die oopplan-eenheid, Olive Pip, het 'n privaat ingang, lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer. Daar is 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n houtstofie in die eenheid.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad sonder 'n heining en daar is veilige parkeerplek vir gaste se voertuie. Goedgemanierde troeteldiere word op versoek toegelaat.

Olive Grove Cottages is stapafstand vanaf plaaslike eetplekke, galerye en winkels en die dorp bied verskeie doendinge soos wynproe, olyf- en kaasproe, sterrekyk en geskiedkundige besienswaardighede om te besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Peter L
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant. Very happy with the accommodation. Will stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Frik V
Saam met lewensmaat
5.0
Soos by die huis. Baie lekker, pragtig en beskik oor alles wat jy nodig het.
Nov 2024
Lisa H
Saam met lewensmaat
5.0
Oasis in the Karoo. Beautiful cottage in a gorgeous garden. Attention to all the right details - recommend!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Anna-marie B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Wat 'n oulike plekkie. Baie skoon en netjies. Pragtige tuine en jy het totale privaatheid. Ons het baie lekker gebly. Dee, die gasvrou, he...
Sien meer
Sep 2024
Elaine L
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik net jammer meeste winkels maak nie oop op Maandae of Dinsdae nie. Heerlik gebly in Olive Grove. Wonderlike gasvrou en kothuis is pragtig en ge...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deborah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 89, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Grove Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 89, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba12dd8b8a7f3d90bbcaa68ab1948d017d70afc6b5a0a513da5c9311e3de8084971f464fe34da8edecb7ce4c9dc83b258601?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 89 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.221673975285 22.029072118386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang