Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Tree Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Rene B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlik. Ons het baie lekker gebly. Dis baie netjies en skoon. Kon nie vir beter gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debi M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Friendly and warm. I always love my stay at Olive Tree.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debi M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

I feel most at home. It feels like home away from home. Staff are very friendly. I love the neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debi M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

I felt at home even though I'm away which meant a lot to me. I felt at home. Loved the fireplace. Very nice food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Waarde vir geld en gemaklik. Baie geniet. Dit is die tweede keer dat ons die gastehuis besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan N
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Rustige area. Baie goeie ligging en heerlik gevly.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ansulaine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Reüniegroep 1993. Heerlik gekuier by Olive Tree! Stapafstand van Paarl Gimnasium, jy parkeer jou voertuig veilig by die gastehuis en stap na die skool!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Heerlik gekuier. Gasvryheid was great en kamers baie mooi! Sal beslis weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Driena G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Baie netjies, vriendelik en beste ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang. Lekker Afrikaanse mense. Ons het heerlik gekuier by Olive Tree. Baie vriendelike gasvrou, sy het uit haar pad gegaan ons tuis te laat voel. Heerlike ontbyt geëet. Alles was netjies en skoon. Ons gaan beslis weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 402, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA601364e3b58c2a48eb3d7dc5a67746c7b1d2932f9113160fccf8b690cd2b84579e8241697bf1d6a00592d3fa712f7f78befc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 402 Main Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.72238 18.96298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang