Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Beach 1

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Tania D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik ontspan met oop deure geslaap met die branders in jou ore. Baie lekker gebly. Pragtige plekkie met die restaurante van Mykonos gerieflik geleë sonder om uit te ry. Alles wat nodig is in heerlike omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ontspannend en pragtige uitsig. Baie rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
On the Beach 1
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. In 'n tyd wat dit so moeilik blyk te wees om gaste gelukkig te maak, is hierdie 'n vars briesie. Hoop ons sien julle binnekort weer. Die span by On The Beach 1 Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Gert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Braai, rondry en gaan eet. Casino was ook nie te sleg nie. Dit was 'n onvergeetlike naweek. Ek kamp al meer as 30 jaar in Langebaan, maar die huis was perfek vir 'n langnaweek weg. Die uitsig op die see was als. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
On the Beach 1
Wonderlik! Kontak ons gerus weer indien jy enige hulp nodig het. Die span by On The Beach 1 Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Wendy-anne Dippenaar D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

'n Heerlike en rustige kuier met 'n asemrowende uitsig en pragtige strand. Die woonstel is pragtig en ons het baie lekker gebly. Dit was baie lekker om 'n ligte kombersie te hê in die son, sowel as die duvet, en dis baie lekker om handseep en handeroom te hê in die badkamer. Die kombuis was lekker ingerig en die braai was heerlik. Een voorstel wat ek wil maak, is om dubbelpunt muurproppe beskikbaar te hê in die woonstel. Deesdae het baie toestelle dit nodig. Ons sal graag weer kom bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
On the Beach 1
Baie dankie vir die opbouende terugvoer. Dit word werklik waardeer. Ons hoop om jou binnekort weer in die toekoms te kan verwelkom. Groete

Awie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Ongelukkig is die eenheid se koste te hoog vir wat jy kry. Baie mooi uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Albert
On the Beach 1
Goeie dag Awie, Baie dankie vir die terugvoer. Die span by On The Beach 1 Bestuur deur Langebaan Holiday Homes.

David O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Will go back anytime. Stay was excellent. Stunning place on the beach. Hear the ocean day and night. Clean and everything working. Probably a bit pricey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kobus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Uitsig fantasties, kan nie deure saans ooplos nie, geen diefwering. TV baie hoog. Het lekker gebly, trappe bly maar 'n uitdaging, want dit word nie vooraf bekend gemaak nie. Beddegoed, kussings en handdoeke nie baie skoon nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Albert
On the Beach 1
Hallo Kobus, baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Ons gee die inligting so aan die eienaars deur. Ons wil in die toekoms verhoed dat enige ander gaste die trappe as uitdaging ervaar. As eindverbruiker is jou terugvoer vir ons van onskatbare waarde. Behalwe op die foto's en op die eenheid inligting, is daar enige ander alternatiewe manier waarop jy voorstel ons die inligting lys. Sien uit daarna om van jou te hoor. Die span by On the Beach 1

Nathalie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Amazing! Loved every minute of our stay. Everything was perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
On the Beach 1
Thank you so much! We look forward to seeing you again in the near future. The Team @ On The Beach 1 Managed by Langebaan Holiday Homes

Sidney B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beautiful. Absolutely stunning. Absolutely great stay. Perfect view, perfect beach and very safe. Very well-equipped place. Staff at the accommodation were very friendly and helpful. Definitely coming back for another stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfekte private wegbreekplek! Op die strand - fantastiese uitsig. Wow! Wat 'n fantastiese plekkie! Veilig! Ons het met oop deure geslaap met die klank van branders! Ongelooflike uitsig vanaf die balkon - en aangrensend aan die strand! Baie praktiese uitleg - die kombuis het koffie, tee en suiker en vol ysbakkies! Skoon en netjies - gemaklike bed! Buitebraai was die bonus! Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 70

Resensies 353

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 034
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 034
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeusstraat 20, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyaNU6Z270KaI5DGGjARAdYHhCKxgmo573S6OqUObJmW3GFqTIO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 034 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 20 Zeus Road Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.040812922503 18.038030506283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang