Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Beach 1

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeusstraat 20, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 862 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

On the Beach 1 is 'n selfsorgwoonstel teen die kus in die buurt, Paradise Beach, in Club Mykonos en bied 'n lieflike uitsig oor die baai.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 1 kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, verhitte handdoekreling en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf en 'n waterfilter. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai-area en 'n uitsig oor die see.

On the Beach 1 is naby verskeie trekpleisters, soos Club Mykonos, Paradise Beach en die Atlantic Yachting Seilskool. Aktiwiteite sluit swem, water sport, seiljagvaarte en verskeie restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Suzette B
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend en pragtige uitsig. Baie rustig en skoon.
Okt 2024
Gert D
Saam met lewensmaat
5.0
Braai, rondry en gaan eet. Casino was ook nie te sleg nie. Dit was 'n onvergeetlike naweek. Ek kamp al meer as 30 jaar in Langebaan, maar die huis was...
Sien meer
Aug 2024
Nathalie M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Loved every minute of our stay. Everything was perfect!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Sidney B
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. Absolutely stunning. Absolutely great stay. Perfect view, perfect beach and very safe. Very well-equipped place. Staff at th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Cecile G
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte private wegbreekplek! Op die strand - fantastiese uitsig. Wow! Wat 'n fantastiese plekkie! Veilig! Ons het met oop deure geslaap met die klan...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 351

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Zeusstraat 20, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the Beach 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 862
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 862
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeusstraat 20, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyaNU6Z270KaI5DGGjARAdYHhCKxgmo573S6OqUObJmW3GFqTIO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 862 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 20 Zeus Road Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.040812922503 18.038030506283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang