On the Rocks
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sanderling-keeromstraat 185, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
On the Rocks is 'n ruim seefront-selfsorgvakansiehuis in Grottobaai met 'n pragtige see-uitsig wat slaapplek aan 8 gaste bied.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed met n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad. Hierdie kamers is op die grondverdieping.
Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Een van hierdie slaapkamers het 'n balkon wat na die see front en die ander een het 'n sitarea by die vensters met 'n uitsig oor die see. Al die slaapkamers het see-uitsigte.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lugbraaier, eetgerei, breekware, potte, panne en 'n skottelgoedwasser toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.
Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitarea voor die kaggel ontspan. Gaste het toegang tot DStv en Netflix. Die huis spog met 'n kantoor en 'n klein biblioteek met 'n TV. Die leefarea lei na 'n stoep met meubels, 'n uitsig oor die see en swembad. Die swembad is nie omhein nie en kinders moet onder ouertoesig wees. Die dek het 'n tafel met stoele en sonstoele.
Daar is heelwat wyn- en olyfplase in die omgewing en wildritte word op sekere plase aangebied. Die eenheid is naby Grottobaai en Darling wat spog met 'n museum en 'n bierbrouery. Melkbosstrand en Yzerfontein bied winkels vir kruideniersware. Sekere supermarkte lewer tot 2 keer 'n week in Grottobaai af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Grace Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Sanderling-keeromstraat 185, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
- Gaste dink On the Rocks het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Grottobaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sanderling-keeromstraat 185, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang