Onder die Windpomp
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brugweg 327, Kameeldrift, Pretoria, 0159, Gauteng
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Onder die Windpomp is geleë in Kammeeldrift-Oos in Pretoria en is na aan die N1-hoofweg met maklike toegang. Ons bied hoë kwaliteit, veilige verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers.
Die gastehuis bied 3 aparte kamers, elkeen met sy eie en suite-badkamer. Die Springbok eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en het sy eie kombuisie, 'n klein leefarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Beeskraal eenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuis, 'n leefarea en braaigeriewe. Die Tarentaal-eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie, asook 'n stoep buite.
Elkeen van die kamers het koffie- en teemaakgeriewe en ook 'n bietjie beskuit vir 'n bederf in die oggend. Die eiendom het meer as genoeg veilige parkeerplek vir jou motor. Die hele perseel is omhein met elektriese heinings en daar is geslotekringtelevisie om jou gemoedsrus te verseker. Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Onder die Windpomp is geleë na aan verskeie plaaslike trou-plekke in en om Kameeldrift.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Carlos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Brugweg 327, Kameeldrift, Pretoria, 0159, Gauteng
- Gaste dink Onder die Windpomp het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kameeldrift-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brugweg 327, Kameeldrift, Pretoria, 0159, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang