Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One Bedroom Beach Villa @ Brenton Haven Beachfront Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State President C R Swart-weg 198, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

One Bedroom Beach Villa @ Brenton Haven Beachfront Resort is een van Knysna se gunsteling vakansiebestemmings. Dit word omring deur die mooiste strande en welige fynbosduine.

Dié villa beskik oor 1 en suite-slaapkamer, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die eetarea en sitarea. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die skuifdeure in die sitarea lei na die balkon met sitplek en 'n ingeboude braai-area. Gaste kan ook die uitsig oor die see geniet.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en gaste het toegang tot verskeie geriewe by die oord, wat 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium en restaurant insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • State President C R Swart-weg 198, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State President C R Swart-weg 198, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe36ac9af52d80ee37ab054d99b5e8c61cfb62337c61b401f20a524cecfe7713c17f68af037e22f7e572032816935e8cd000a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 198 State President C R Swart Rd Brenton on Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072681370399 23.020508684149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang