Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One Oak Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillcrestweg 49, Golden Hill, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

One Oak Guest House is in Golden Hill, Somerset-Wes. Die ruim gastehuis is naby wynlandgoedere en ander besienswaardighede in die area.

One Oak Guest House bied verblyf in 1 ruim woonstel met plek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed, ’n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook geriewe soos gratis WiFi, ’n TV met Netflix, YouTube en sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n kaggel en plafonwaaier.

Die kombuis is met 'n ketle, Nespresso-koffiemasjien, yskassie, stoof, oond, mikrogolf en broodrooster toegerus.

’n Piekniekontbyt kan gereël word. Die eenheid bied ’n balkon wat ’n uitstig oor die tuin bied. Wasgoed- en strykdienste kan op versoek gereël word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

One Oak Guest House is naby restaurante, 7, 5 km vanaf Somerset Mall en 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Bekende wynlandgoedere soos Vergelegen, Lourensford en Morgenster is sowat 5 km ver. Erinvale Gholfbaan is 1,2 km ver en is 'n wonderlike natuurreservaat vir stap-entoesiaste. Die strand is ook sowat 5 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
TV
Lugversorging
Kombuisie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lythia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hillcrestweg 49, Golden Hill, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink One Oak Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillcrestweg 49, Golden Hill, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fb3fd90509a5786fcf69baf019d3982d3b76909f629c6ea8e6e5a5304e2bbb0fc6bbd0ecfb252a4f11e287873bd6bf85bee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 49 Hillcrest Road Golden Hill 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0699449 18.8670779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang