Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One on Bollard

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Herman L
1 nag
5.0
Sep 2024

Heerlik gekuier. Uitstekende ligging op Leisure Island. Diane en Rob is uitstekende gasvrou en heer en laat jou werklik tuis voel. Behulpsaam om vroeër ontbyt te eet en dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Ons sal definitief weer gaan! Fantasties! Ons het dit baie geniet. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou, wat uit hulle pad gaan om jou tuis te laat voel, was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie netjiese en topklas-plek. Uitstekende ligging op Leisure Island, groot ruim kamers, vriendelike ontvangs. Lekker ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diane
One on Bollard
Baie Dannie Thys! 🌸🌸

Ronel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Rob en Diane was baie vriendelik. Die diens was uitstekend. Dit was nog die lekkerste wat ons gebly het in gastehuise. Die breakfast was heerlik elke liewe dag. Kamers was skoongemaak daagliks. Diane en Rob is regtig net 'n blessing. Hulle gesels met jou en is net die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenzo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie gasvry. One on Bollard is die beste plek. gasvryheid het ons baie gemaklik laat voel. Rob se ontbyt elke oggend het ons dag lieflik gemaak, die hele huis was ons huis en my vrou het ook op haar verjaarsdag 'n geskenk gekry en dit het ons dag baie lieflike gemaak. Asb. gaan loer by One on Bollard in, julle sal nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Amazing experience. This is by far the best booking that we have ever made. The hosting couple was an absolute blessing and went out of their way to make our stay unforgettable. The service, venue, food and atmosphere was really an incredible experience and something that we will never forget. We are looking forward to going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenette M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2021

Fantastic! One on Bollard is an amazing guesthouse with equally amazing hosts. Diane and Rob are so caring, you feel at home in an instant. I arrived early and they accommodated me immediately. Everything is so tastefully decorated you feel like flopping down and making yourself at home. The rooms are stunning with a private garden where you can relax and listen to the birds to your heart's content. Breakfast is exquisite! Everything is homemade from yogurt, bread, and marmalades. Well done you two. You have a piece of paradise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Absoluut uitstekend! Alles was uitstekend en ons het dit baie geniet. Dit is 100% kindervriendelik en ons sal by geen ander plek bly in Knysna as by One on Bollard. Baie dankie vir die lekker bly en gasvryheid Diane en Rob!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus Leon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Rustige, gemaklike verblyf met 'n ongelooflike ligging. Rob en Diane doen baie moeite, die ontbyt is ongelooflik en die kamers is luuks en baie gemaklik. Net om die draai van die strand op die lieflike Leisure Isle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 975
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bollard-weg 1, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d18b4703afe00ed3739df1df8bdba9d96193745776e8778131947ab8eb8e95a04ccac96ee1f40b25cb5b59579bdde065429?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 975 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 1 Bollard Road Leisure Isle 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06433 23.05484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang