Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onrus Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stormvoël-singel 26, Onrus, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie ruim, pragtig versierde vakansiehuis is in die stil kusdorpie Onrus, Vermont, net 10 km vanaf Hermanus geleë. Hierdie huis het 'n privaat tuin en 'n dakdek met panoramiese uitsigte oor die see en omliggende berge. 'n Vier minute se stap sal gaste na twee fantastiese plaaslike getypoele neem.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beide die tweede en derde slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende sitkamer is ingerig met 'n kaggel, gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure maak oop op die toegeboude stoep met 'n etenstafel en 'n braai-area. Dit strek verder na die tuin wat 'n wonderlike buitestort en 'n vuurput met sitplek het. Daar is 'n onbeperkte voorraad gratis vuurmaakhout en 'n onbeperkte veselverbinding met WiFi is gratis vir gaste beskikbaar.

Die eiendom is veilig met 'n hoë muur, diefwering, parkeerplek van die straat af en 'n gerieflike elektriese hek. Doendinge in die omgewing sluit snorkel, fietsry en visvang in. Onrus-strand is ongeveer 5 minute se ry vanaf die kothuis. Gaste kan ook die Hemel en Aarde-vallei verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

David Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Stormvoël-singel 26, Onrus, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onrus Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stormvoël-singel 26, Onrus, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf49fffabdb764fae94650dc5577e6c508945316eb6502589f33a71fab54254304c248614cc50f3c789fd19d3a30274dff064?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 26 Stormvoël Crescent Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.415854620723 19.163767361342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang