Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onrus Haven

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tubby Swingler-straat 20, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Onrus Haven is 'n woonstel op die eienaar se eiendom in Onrus, 'n lieflike dorpie sowat 10 km vanaf Hermanus. Gaste het 'n privaat aparte ingang en 'n privaat tuin om privaatheid te verseker.

Die oopplan-suite is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien en die suite het oorgenoeg kasspasie en 'n rusbank. Hierdie suite het ook lugversorging.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan die besienswaardighede en geluide van die omliggende area geniet terwyl hulle in die tuin ontspan en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n hek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Onrus Haven
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Delene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Tubby Swingler-straat 20, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onrus Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tubby Swingler-straat 20, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8748e963b5f2b86adabb57992c4abfdd2eb102df9275dae74549b3dd3d5be6fafa84f4f571888c6abbf8fb84aa711c7a2df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 20 Tubby Swingler Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.408911339524 19.17790582527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang