Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onrus Huisie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Antoinette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Onrus Huisie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anica G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica G

Was baie aangenaam en het dadelik tuis gevoel. Ons gasheer is te dierbaar.

Ek en my lewensmaat het die wegbreek baie geniet. Die plekkie het ons dadelik tuis laat voel. Die gasheer was so vriendelik en baie behulpsaam. Privaatheid was gegee en dit is 'n plek waarna ons weer sal gaan.

Onrus Huisie se terugvoer

Anica, baie baie dankie! Was so lekker om jou hier te hê. Kom gou weer.

Onrus Huisie
Emile M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile M

Die uitsig is is hemels.

Verskriklik lekker gebly, rustig en lekker geslaap. Sal die plek vir enige een aanbeveel en sal self weer daar gaan.

Onrus Huisie se terugvoer

Baie dankie, Emile! Kom gou weer.

Onrus Huisie
Brian B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B

We were extremely comfortable. Even the little fan worked ok!

Hassle free. Very supportive hostess.

Onrus Huisie se terugvoer

Thank you, Brian! Come again soon. Warm regards.

Onrus Huisie
Charmaine S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Fantasties. Asemrowend.

Woorde kan hierdie diamant van 'n plekkie nie beskryf nie, baie netjies, met asemrowende uitsigte, en die gasvrou is 'n juweel. Soos ek sê, my woorde is te min om dit te beskryf. Jy moet dit gaan beleef om dit te ervaar. Dit is baie mooier as op die foto's.

Onrus Huisie se terugvoer

Ai Charmaine. Baie baie dankie! So bly julle het die tydjie geniet. En weereens dankie vir die mooiste, mooiste resensie ♡

Onrus Huisie
Mariana B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Ek sal graag weer daar wil kom tuisgaan.

Heerlik, alles is daar wat 'n mens nodig het. Ligging is baie sentraal.

Onrus Huisie se terugvoer

Mariana, baie dankie. Ek is bly julle het die tydjie geniet. Kom gou weer!

Onrus Huisie
Valerie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie S

Will definitely go back again.

The place was clean and I loved the area, nice and quiet. The host was amazing, very kind and friendly.

Onrus Huisie se terugvoer

Baie baie dankie Valerie. Kom kuier gou weer

Onrus Huisie
Angela D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela D

Nothing to complain about.

Antoinette was the perfect host. The unit was neat and clean and we had our privacy.

Onrus Huisie se terugvoer

Thank you, Angela! It was lovely having you here. Come again soon.

Onrus Huisie
Ian V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V

Ruskans op die platteland.

Dit was 'n voorreg om daar te bly. 'n Baie vriendelike dame het ons ontvang en gehelp. Sy wou altyd net hê ons moet gemaklik wees. Sal definitief weer daar bly.

Onrus Huisie se terugvoer

Baie dankie, Ian. Dit was heerlik om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer! Geseënde Kersfees en Nuwe Jaar.

Onrus Huisie
Multi-flor I - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Multi-flor I

Heerlik, rustige area. Baie netjies. Pragtige uitsig.

Het baie lekker gebly. Baie rustig en netjies. Vriendelike gasvrou. Pragtige uitsigte van berg en see. Baie veilige area. Sal dit beslis aanbeveel.

Onrus Huisie se terugvoer

Baie dankie, Ian. So bly jy het jou verblyf geniet. Altyd welkom. Groetnis, Antoinette

Onrus Huisie
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tubby Swingler-straat 19, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e49921447b86c6b935632491b6ca94578995b97b579debbb418e7d2e070f02918ef6f467bf7e95c8bce94ce6fe378881faa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 19 Tubby Swingler Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.408875898065 19.177607571218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang