Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onrus Mountain Escape

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owl Rock-weg 6, Chanteclaire Estate, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Onrus Mountain Escape is 'n bekoorlike selfsorghuis wat teen die berghang in Onrusrivier geleë is. Die huis spog met prentjiemooi uitsigte oor die dorp, berge en die see, en dit is sowat 3 km vanaf Onrusstrand en 7 km vanaf sentraal Hermanus geleë, wat 'n verskeidenheid gewilde walviskykplekke bied om te besoek.

Dié eiendom bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n buitestort. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die hoof en suite-badkamer het 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer net 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, gasoond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Gaste kan 'n ete by die etenstafel geniet of op een van die gemaklike rusbanke in die sitkamer ontspan. Vir gastevermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Daar is 'n omskakelaar wat die TV en Wi-Fi sal laat loop in geval van kragonderbrekings.

Boonop het hierdie huis 'n onderdakstoep met 'n binnenshuise kaggel en sitplek, ideaal vir ontspanning. Buite kan gaste 'n houtvuurwarmbad en vuurput geniet, omring deur die see, berge en wynplase.

Gaste kan die verskeie natuurreservate besoek, die stap-, voetslaan- en fietsrypaadjies verken, 'n potjie gholf by Hermanus Gholfklub speel, of gaan wynproe in die Hemel en Aarde-wynroete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Onrus Mountain Escape
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Coll Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Owl Rock-weg 6, Chanteclaire Estate, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onrus Mountain Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owl Rock-weg 6, Chanteclaire Estate, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fee5046b08997dc772adf438a897376fd5e8f40e6cd03de92a88f492a46dcd11d7cdc5b97af7a2dc9424d0f56b045e5d1f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 6 Owl Rock Road Chanteclaire Estate 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4037312 19.1768791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang