Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Hawe

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olckers-weg 73, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Ons Hawe is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat die eerste verdieping van die eienaar se eiendom in Reebok beslaan, 'n entjie van die strand af, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie langs die kus.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelslaapbank en 'n enkelslaapbank het. Dit kan dus as 'n slaapkamer en sitarea dien. Elke slaapkamer het oorgenoeg kasspasie. Die gedeelde badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n eenplaat-induksie-kookplaat, lugbraaier, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan ontspan op die balkon met sitplek buite, perfek vir oggendkoffie met see-uitsigte. Reebok is 'n uitstekende basis om nabygeleë besienswaardighede in Mosselbaai en George te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelslaapbank
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Ons Hawe
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jan Adrian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Olckers-weg 73, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Hawe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olckers-weg 73, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd44b06ea579e6363b7a378ee7a69f3ec3d00e80ac95b51a3bd9a5fa454599ddbbf4dd01caeaecd4bd61c453507f37a96d5ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 73 Olckers Road Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.07425599558 22.179675484343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang