Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huisie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Ons Huisie
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hein V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V

Baie lekker gebly, huisie is netjies en gerieflik, sal definitief aanbeveel.

Huisie is apart, privaat en goed ingerig, parkering is veilig by die kamer venster. Kombuis en braai area het alles wat nodig is en gemaklik. Gasvrou was baie behulpsaam en het spoedig geantwoord op WhatsApp.

Christopher J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher J

Great.

Comfortable and safe.

Jean F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean F

Baie lekker en ons sal weer daar slaap!

Ons huisie was heeltemal voldoende vir ons kuier en ons sal definitief weer daar slaap as ons weer in George is. Inligting was baie goed en ons gasvrou was baie hulpvaardig.

Garold J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garold J

Alles was goed en sal weer daar wil oornag.

Ja, baie lekker. Baie ruim en sekuriteit is 100%.

Marianne J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne J

Voldoende vir oornagverblyf.

Kon nie op internet inskakel op ons rekenaars nie. Maar wel op Whatsapp. Plek is voldoende vir oornagverblyf.

Marthie W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie W

Het net vir een aand oorgeslaap, sal beslis volgende keer bietjie langer bly.

Baie lekker en rustig.

Catharine H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharine H

Perfeksie.

Die huisie is in 'n rustige omgewing en weg van daaglikse geraas. Veilig en ruim. Ons het baie lekker gebly, soos 'n huis gevoel.

Vickey B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickey B

Aangenaam.

Skoon en veilig. Rustige omgewing. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.

Lirene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lirene V

Dit was asemrowend en fantasties.

Ons het 'n fantastiese verblyf gehad.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chestnut-straat 2, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c7192749158c67974d2bfdddb59b3df01d621c7dea96bba090cd017a8b32632b7a1a3bea8d6bafcbe1b45a51b36193f6bd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 2 Chestnut Street Heatherpark 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.953044302337 22.428161808175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang