Ons Kontrei Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cronje Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Anthonie T - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, bekostigbaar, behulpsame personeel.
Lukhanyo N - Mrt 2024
Algehele gradering
One of the best in Uitenhage!
Ruan S - Des 2023
Algehele gradering
Ons was daar vir 'n golftoernooi. Die mense by die gastehuis is uitstekend.
Mariana B - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker.
Clayton J - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie ervaring van I Ander provinsie en sy mense, humble mense.
Chris S - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Sommer dadelik tuis gevoel.
Ons Kontrei Guest House se terugvoer
Baie Dankie.
Kan net personeel motiveer om so voort te doen.
Tobias Z - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlik
Andries Abraham Louw P - Jul 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Jo-anne C - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige, veilige atmosfeer.
Ons Kontrei Guest House se terugvoer
Baie dankie. Dit is altyd lekker om sulke mooi terugvoering te ontvang. Ek sal die dames hiervan verwittig.
Groete
Cronje
Bertus G - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Ons Kontrei Guest House se terugvoer
Baie dankie Bertus. Kom gerus weer. Groete en dankie.
Retha
Shopfitting D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, sal enige tyd weer Ons Kontrei Guest House besoek.
Anton V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Tercia B - Mei 2022
Algehele gradering
Cozy and convenient stay.
Natasha V - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was heel aangenaam.
Ons Kontrei Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Vriendelikheid en netheid is nie onderhandelbaar by ons nie, en as gaste oplet dat ons poog om verblyf so aangenaam as moontlik te maak, onder omstandighede, slaag ons in ons doel.
Groete, Retha.
Agnes B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie fantasties.
Lees meerOns Kontrei Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer ons gaste en streef om almal gelukkig te hou. Jou kompliment maak my personeel se harte warm. Dankie.
Maak asb weer van ons gebruik.
Vriendelike Groete.
Retha
Stefaans D - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig en veilig.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caledonstraat 42, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang