Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oos-Wes Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elzanne K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly-soos my eie huis gevoel met al die huislike geriewe. Ja, beste verblyf met al die geriewe en natuurlik die beste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker en veilig. Was fantasties en het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Voel asof ons by ons eie huis was. Die woonstel was ongelooflik netjies en skoon met alles wat jy tuis ook sal hê. Petra het ons ook vinnig bygestaan met elke vraag wat ons gehad het. Stapafstand van die kafee en 'n klipgooi van die rots poele vir die kinders. Ons sal definitief weer hier kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Lekker gerus in 'n sprokiesmooi omgewing. 'n Fantastiese vakansiewoonstel. Pragtige see-uitsig. Ten volle toegerus, niks gekort nie. Dankie vir die spesiale ekstras soos houtskool en 'n kan water om mee af te skop. Parkering is bietjie van 'n probleem. Sal graag weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Waarde vir geld. Alles wat jy kan benodig is beskikbaar in die eenheid. Webtuiste foto's is wat jy kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerine F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Ongelooflik lekker. Ligging, uitsig en rustigheid. Sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie lekker. Die besoek was heerlik en sal dit aanbeveel vir enige iemand. Foto's en beskrywing van akkommodasie is korrek. Goeie kwaliteit kombuisware, beddegoed, linne en handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

By verre die moeite werd. Het in Oos-woonstel gebly. Woonstel volledig toegerus met die see wat in jou ore bulder. Wonderlike uitsig op see en lekker matrasse op beddens. Kan baie gemaklik aanbeveel. Dankie Petra, jy is oppit met jou diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman N
Kort verblyf
4.6
Jan 2023

Baie netjiese verblyf en lekker veillig. Baie vriendelike mense en naby aan alles gewees. Sal definitief weer gaan. Alles was netjies, skoon en ons kon sien daar was reggemaak vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Baie lekker naweek gewees, uitsig oor die see beste. Ons kom gou weer, ons as gesin het dit baie geniet. Ons sien uit na ons volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 76, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50f6a46ead40a110be7cf1dd0a0d89be7eaae73125f1b323f08129b5b3333f55386c7664fa5360da020698dbb18c1cb476fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 5) 37 5 1 5 76 Strand Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.432395997597 21.334802682435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang