Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oos-Wes Akkommodasie

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 76, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Oos-Wes Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte eenhede in die rustige kusdorpie, Jongensfontein.

Die woonstelle is ideaal vir gesinne en het slaapplek vir tot 5 gaste elk. Elke woonstel beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n etenstafel.

Elke woonstel het 'n binnebraai en 'n balkon met 'n uitsig oor die see.

Die vakansiedorpie bied hengel, voëlkyk, fietsry, draf, swem, branderplankry en snorkel en is net 10 km van Stilbaai af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Elzanne K
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly-soos my eie huis gevoel met al die huislike geriewe. Ja, beste verblyf met al die geriewe en natuurlik die beste uitsig.
Jun 2024
Brian S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en veilig. Was fantasties en het dit baie geniet.
Feb 2024
Maureen K
Gesin met klein kinders
5.0
Voel asof ons by ons eie huis was. Die woonstel was ongelooflik netjies en skoon met alles wat jy tuis ook sal hê. Petra het ons ook vinnig bygestaan ...
Sien meer
Sep 2023
Theunis L
Besigheidsreis
5.0
Waarde vir geld. Alles wat jy kan benodig is beskikbaar in die eenheid. Webtuiste foto's is wat jy kry.
Jun 2023
Annerine F
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik lekker. Ligging, uitsig en rustigheid. Sentraal geleë.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Strandstraat 76, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oos-Wes Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 76, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50f6a46ead40a110be7cf1dd0a0d89be7eaae73125f1b323f08129b5b3333f55386c7664fa5360da020698dbb18c1cb476fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 5) 37 5 1 5 76 Strand Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.432395997597 21.334802682435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang