Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Hoek Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Oppi Hoek Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Seef C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C

Goemoedsrus.

Baie sentraal geleë en 'n lekker swembad.

Mary-anne V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne V

Rustige atmosfeer.

Baie vriendelike personeel, baie behulpsaam. Sal uit hulle pad gaan om jou te help. Lekke geslaap, dankie.

Anzel C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel C

Gerieflik, veilig en baie netjies.

Tweede keer wat ek hulle besoek en dit bly 'n lieflike plek wat baie veilig, netjies en gerieflik is. Die personeel is altyd vreeslik behulpsaam en vriendelik. Sal weer en weer teruggaan!

Monica S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Monica S

Slegs oornag.

Net vrek koud geslaap - geen warm kombers in kas nie.

Gerhard V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Was skoon, stil en rustig.

Sal weer hier oornag!

Ilsa L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilsa L

Claudia was 'n ster. Stapafstand na Steve Biko Academic Hospital.

Rustige atmosfeer, vriendelike diens. Kamerdiens elke dag.

Anzel C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel C

Fantastiese gastehuis en baie vriendelike diens.

Sal vir seker Oppi Hoek Gastehuis aan almal aanbeveel. Baie skoon, netjies, rustige area, gerieflik naby alles, baie veilig en ongelooflike vriendelike en puik diens. Sal vir seker weer daar inklop.

Andre P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre P

Gemaklike verblyf. Sentraal geleë,

Ons het net een nag oorgebly, aangesien ons vir my dogter by die mediese kampus van die UP gaan kuier het. Soos bespreek met die eienares, sal ek net voorstel dat daar dalk "blackout" gordyne voor die vensters geplaas word, aangesien voertuie wat in en uitkom die hele tyd ons kamer verlig het. Die swembad was ’n wenner in die warm Pretoria-hitte. Ek sal beslis weer daar oorbly.

Marcel S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel S

Ideale oorslaapplekkie vir werks/sosiale funksies.

Baie dankie Erika vir julle gerieflike oorslaapplekkie. Dankie ook vir jou vinnige hantering van ons inboek, ons waardeer dit. Ons sal definitief weer oorslaap as ons 'n funksie het in Pretoria. Die uitleg van die kamer en netheid was puik.

Oppi Hoek Guesthouse se terugvoer

Dit is werklik 'n riem onder die har, om sulke goeie terugvoer te kry. Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien. Geseênde jaar vorentoe!

Oppi Hoek Guesthouse
Derick O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick O

Neat, nice, comfortable.

Quiet, comfortable and friendly staff. Breakfast good.

Oppi Hoek Guesthouse se terugvoer

Thank you very much for a great review. We trust that your future stay will be even better. Have a wonderful day!

Oppi Hoek Guesthouse
Suzette L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette L

100% tevrede. Beste keuse.

Vriendelike personeel, baie netjies en gerieflike kamers, volgende datum reeds bespreek.

Oppi Hoek Guesthouse se terugvoer

Dit is gaste soos julle, wat dit vir ons so die moeite werd maak om te doen wat ons doen. Dankie vir julle mooi terugvoer. :)

Oppi Hoek Guesthouse
Andries F - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F

Netjiese verblyf in mooi woonbuurt.

Mooi woonbuurt in Pretoria, met heerlike buffet-ontbyt!

Oppi Hoek Guesthouse se terugvoer

Dit is so lekker om julle terugvoer te sien, en ons streef daarna om net te verbeter. Mag ons julle gou weer sien. Blessings!

Oppi Hoek Guesthouse
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blakestraat 196, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsDAgeVEPSSMdPGqhgSCEN8mU5zVQ8FHNup88XyQsVuXpdkgMjy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 196 Blake Street Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.73015067472 28.211808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang