Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Plaas by die See

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Buitekantstraat, Duinekroon-plaas 591, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Oppi Plaas by die See is op 'n plaas in Stilbaai en bied gerieflike verblyf in 'n plaasomgewing.

Donkiedam-eenheid is beskikbaar met slaapplek vir 1 tot 5 gaste.

Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. In die leefarea is 2 enkelbeddens wat ook in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak

Die eenheid het ook braaigeriewe en gaste moet asseblief hul eie braairooster en hout saambring. 'n Braairooster kan by die kantoor gehuur word. Die eenhede het ook toegang tot 'n gemeenskaplike waskamer.

Die Kleinhans-familie boer met volstruise, beeste, perde en skape. Miniatuur donkies kan op versoek geborsel en getroetel word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Betsie V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en ver van die geraas, maar naby genoeg om takeaways te gaan haal. Die huisie het regtig alles, selfs 'n haardroer, hoofpynpille, vol DSTV en W...
Sien meer
Sep 2024
Lindie L
5.0
Ek het lekker gebly. Sien julle waarskynlik weer oor 'n jaar. Ek het lekker gebly. Die verblyf is gemaklik en goed toegerus. Die personeel is vriendel...
Sien meer
Aug 2024
Dawid S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig op die plaas. Baie lekker gebly, die eenheid is skoon en netjies.
Nov 2023
Charlton N
Gesin met tieners
5.0
Our weekend stay at Oppi Plaas by die See was just amazing, I highly recommend this venue. I wanted to take a moment to express our sin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Merlen H
Saam met vriende
5.0
Asemrowend. Alles was baie gemaklik en netjies, ons gaan definitief weer terug. Netjies en rustig.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Aletta Gesina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs Buitekantstraat, Duinekroon-plaas 591, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppi Plaas by die See het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Buitekantstraat, Duinekroon-plaas 591, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce8240828d62413dc1e39b820ad30a252458340521030f62a23f612641d53fe04292836dfd7e2081708c3b9e7c32a7bd68e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 5) 76 5 1 5 Off Buitekant Street Farm Duinekroon 591 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.378588851957 21.391808617877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang