Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oribaai Oppibaai Bydibaai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Arthur P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Amazing stay, beautiful place. Our stay was amazing. Enough space for everyone. Fully equipped accommodation, clean and very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Heerlik. Ons het baie lekker gekuier en die diens was goed. Die Wi-Fi was net 'n uitdaging. Ons het dit aangemeld en mense het uitgekom om dit te herstel, maar dit was steeds 'n uitdaging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruby B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Heerlik en ontspannend. Die blyplek het 'n skitterende ligging en puik uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Truida-mart B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Goed toegeruste eenheid baie naby aan die strand. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Selina P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

Die rustigheid was baie lekker. Dit was fantasties. Ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stadler K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Unieke natuurskoon beleef. Uitstekende ligging, goed toegeruste woning, skoon alles in goeie funksionerende toestand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Peter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Very enjoyable, will book in there again. Enjoyed the stay, fantastic view, had all equipment that was required. Comfortable. Found that cleaning could be better. Location excellent. Electrical power backup was a big highlight when the municipal power went down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Feb 2024

Baie goed. Ja lekker gewees! Mooi uitsig oor die baai!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Barend G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Aug 2024

Goeie ligging. Eiendom kort aandag. Die eiendom was nie skoon nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Adell G
Lang verblyf
2.8
Mrt 2024

See our feedback as a group. Disappointed and not what we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassiestraat 184, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt06c3svKggdBczDlHSUQTVcjbSDvv4jk3W9NhRj35dEzelemHb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 7) 39 5 1 5 184 Dassie Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.087376429424 22.973994836198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang